LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverman Cabin | LekkeSlaap
+97

Riverman Cabin

Langtermynverblyf-aanbod 14% af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R514 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverman Cabin is in die Tondeldoosvallei, ongeveer 30 kilometer noordoos van Dullstroom. Dit bied die ideale vakansie weg van die gejaag en geraas van die daaglikse lewe en 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, van steen-, grasdak- of houthutte.

Al die hutte is volledig gemeubileer en toegerus vir 'n gerieflike selfsorg-ervaring. Al die hutte is oopplan met knus, binnenshuise kaggels en privaat braai-areas met vuurmaakhout.

Riverman Cabin is ongeveer 3 uur se ry van Johannesburg en bied veilige parkeerplek en gratis WiFi, en daar is 'n restaurant en kroeg op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Riverman Cabin
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Gaste dink Riverman Cabin het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Highlands Meander Limpopo
was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlYjRhZDNiLWZmMzUtNDVhOC04NGI5LTg0YmYzMDkxZTExZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R514  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.268489142878 29.975526637236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!