Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverman Cabin Country Lodge

Golden Cabin
Vanaf R850
R850 R729
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié luukse kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n kaggel vir die kouer aande. Gaste kan op die stoep braai met 'n uitsig oor die dam.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dragonfly Cabin
Vanaf R850
R850 R729
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dragonfly Cabin het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas en kombuistoestelle toegerus. Die privaat stoep het 'n draagbare braai en 'n beeldskone uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pheasant Tail
Vanaf R850
R850 R729
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en ander toestelle toegerus. Die privaat stoep het 'n draagbare braai en 'n beeldskone uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fly Inn Cottage
Vanaf R900
R900 R771
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Fly Inn Cottage het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, yskas, stoof, oond en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea naby die kaggel. Die stoep van die Fly Inn Cottage bied 'n uitsig op die Steenbergbergreeks en gaste kan 'n besoek van die donkies en die skape op die perseel verwag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Brown Cottage
Vanaf R1 350
R1 350 R1 157
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Brown Cottage is perfek vir 'n gesin van 4. Dit is gemaak van klip en het 'n grasdak en dit is naby die dam se rand. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die kamer. Die sitarea het 'n enkelbed met 'n ekstra uitrolbedjie onder dit en 'n houtvuurstoof. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolf, oond, stoof en 'n yskas toegerus. Die leefarea bied toegang tot die agterkant van die kothuis waar daar 'n privaat braai en buitenste eetarea is. Die tweede skuifdeur maak net 'n paar treë vanaf die baarsdam oop.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wiggly Stone
Vanaf R1 450
R1 450 R1 243
per eenheid
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Wiggly Stone het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die gaste van hierdie kamers deel die badkamer wat 'n stort en 'n toilet het. Die leefarea en die kombuis vorm deel van 'n oopplan-ontwerp met 'n kaggel. Die kombuis is met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en kombuistoestelle toegerus. Wiggly Stone het 'n privaat stoep met 'n draagbare braai en 'n beeldskone uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rainbow-kothuis
Vanaf R3 000
R3 000 R2 571
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rainbow-kothuis is 'n ruim gesinskothuis met 2 slaapkames op die onderste verdieping, een met 'n koningingrootte-bed en die ander met 'n dubbelbed. Beide slaapkamers het deure wat na buite lei en 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n aparte toilet. Op die boonste verdieping is 'n stapelbed en 'n derde slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is ook 'n groot hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n kot. Die kombuis is groot genoeg vir die hele gesin om saam te eet en daar is 'n ruim leefarea met dagbeddens en 'n volgrootte kaggel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed Kinderbedjie
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem kennis dat die swaar reënval en vloede 'n tol op die grondpaaie geëis het, en daarom word voertuie met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel.
Gaste word aangeraai om stadig en versigtig op die grondpaaie te ry.
Komplimentêre hout word vir die eerste aand voorsien.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R729
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3284df4bf3d98c3aa794a535b2455aacd2d3424728cc7fd70a26334d02264b09ec5da25f230ee223cca57c2417d635ab04dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R729 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.268489142878 29.975526637236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem