LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverman Cabin | LekkeSlaap
+97

Riverman Cabin

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Riverman Cabin
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mathilda D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende natuurskoon, netjies en uitstekende kliëntediens.

Baie dankie vir jou gasvryheid Karin. Julle plaas is asemrowend ─ 'n paradys. Ons het die skapies, ganse, koeie en voëllewe uit-en-uit geniet en waardeer. Julle het regtig 'n plek waar mens se siel kan rus.

Riverman Cabin's terugvoer

Hi Mathilda
Baie dankie vir jou mooi woorde, ek is baie bly dat jul dit geniet het.
Ons hoop om jul weer te sien.
Groete, Karin.

Riverman Cabin
Hester D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester D
Gesin met tieners

Baie rustige, mooi natuurskoon.

Dit was vreeslik lekker rustig gewees, geen gevoel van gevaar of ongemak nie, Percy die eienaar en sy vrou Karin was baie gasvry en behulpsaam. Ons was ook bederf met 'n bootrit en heerlike dag op die dam en het dit vreeslik geniet. Die kos in die restaurant was uit die boonste rakke, dit was waarde vir ons geld en die ligging is uitstekend. Die eenhede is ver van mekaar so die privaatheid wat ons wou hê was puik.

Riverman Cabin's terugvoer

Liewe Hester,

Baie dankie vir die terugvoer en mooi woorde. Ons sien uit daarna om jul weer in die toekoms te verwelkom.

Riverman Cabin
Karen K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you want a good rest.

Peaceful and quiet and clean.

Riverman Cabin's terugvoer

Dear Karen,

Thank you for your feedback. It was a pleasure hosting you, and we hope to see you again.

Riverman Cabin
Louise H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view and very relaxing, with no cellphone signal or TV. So relaxing, loved the animals.

Enjoyed the view, the animals, the quietness, the friendly hosts. They even brought us mosquito coils. Very kind and helpful. Loved the cabin, Dragon Fly. Enjoyed a quiet Christmas Day with only the sound of sheep, cows, ducks and donkeys. Will definitely go back.

Riverman Cabin's terugvoer

Dear Louise,

Thank you for your feedback. We hope to welcome you back to Riverman in the future.

Riverman Cabin
Sanmarie O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanmarie O
Gesin met klein kinders

Baie oulike plekkie.

Rustig en lekker. Die kaggel is 'n wenner so in die wintermaande.

Riverman Cabin's terugvoer

Liewe Sanmarie,
Baie dankie vir die ondersteuning, hoop om julle gou weer terug te verwelkom!

Riverman Cabin
Tina C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina C
Gesin met tieners

Sielsrus weg vanaf enige tegnologie.

Baie dankie dit was ongelooflik rustig en mens kon regtig net die tyd saam jou gesin geniet.

Riverman Cabin's terugvoer

Beste Tina

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.

Riverman Cabin
Lulu B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lulu B
Saam met vriende

Weg van alles!

Geen opvangs, bietjie WiFi - regtig wegkomkans!

Riverman Cabin's terugvoer

Beste Lulu,

Dit was heerlik om julle hier by ons te verwelkom! Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Riverman Cabin

Riverman Cabin
Elsabe E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog die beste en mooiste plek wat ek al besoek het.

Een van die beste plekke. Sal beslis weer gaan.

Riverman Cabin's terugvoer

Beste Elsabe,

Baie dankie vir jou mooi woorde, ons hoop julle gou weer te sien!

Riverman Cabin
Ansie D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Gesellig

Karin en haar man het ons baie welkom laat voel. Ons het baie lekker gekuier en sal dit vir almal aanbeveel om te gaan.

Riverman Cabin's terugvoer

Liewe Ansie,

Baie dankie, dit was lekker om julle hier by ons te verwelkom, hoop om julle gou weer te sien!

Riverman Cabin
Tracy V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

We had a fantastic stay. No complaints. Great friendly helpful staff. Lovely cabin had all we needed. Tranquil and relaxing. Even caught one trout during winter.

Carami D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carami D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n amazing tyd daar.

Die plek sal ons weer sien.

Coenie F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie F
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Dit was 'n fantastiese wegbreek van die stad se gejaag met baie vriendelike diens en wonderlike besienswaardighede.

Adele D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D
Enkelreisiger

Skoon en gemaklik.

Perfekte plek om jouself weer te vind, die stilte is wonderlik. Goeie diens by die restaurant en bekostigbaar.

Dutoit M - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dutoit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, ontspanne en rustig, kort egter 'n touch-up hier en daar.

Het gebly in Brown Cabin, omgewing is rustig en ontspanne. Sal egter voorstel dat die plantegroei om die dam teruggesny word om die natuurskoon meer te kan waardeer. Die cabin kan doen met 'n touch-up om klein goedjies reg te kry soos los vloerteëls en die skuifdeur wat van sy spoor af spring.

Jan O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike hoëveld-klimaat, plaas-rustigheid en 'n heerlike wegbreek saam met ons hond!

'n Heerlike wegbreek in 'n tipiese rustige hoëveld-omgewing. Ons hond is met net sulke ope arms ontvang as onsself, en die eenheid, meubels, beddegoed en breekware was wonderlik skoon. 'n Heerlike ontbyt op die stoep van die restautant met ons hond rustig by ons voete en 'n uitsig ook nog! Volop plek om rond te loop bedags, en 'n perfekte Melkweg in die nag. Ons kom weer!

Adille S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adille S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mees gasvrye mense ooit.

Die pad is verskriklik sleg. Sal liewer aanbeveel dat jy 4x4 moet hê.

Jeanette V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, gasheer en vrou het uit hulle pad gegaan om seker te maak alles is in orde. Die piekniekmandjie word aanbeveel!

Baie lekker, omgewing pragtig en baie rustig. Huisie is goed toegerus en smaakvol. Kaggel altyd 'n wenner.

Beverly L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverly L

Natuur-stilte.

Rustige natuur-stilte. Vriendelike ontvangs. Skoon.

was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R514
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas JS 781/2, Mapochsgrounds, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlYjRhZDNiLWZmMzUtNDVhOC04NGI5LTg0YmYzMDkxZTExZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R514  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Farm JS 781/2 Mapochsgrounds 1111 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.268489142878 29.975526637236
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!