Riverside Country Estate 14B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 14B bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Secunda. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na 'n vreedsame wegbreek naby verskeie trekpleisters.

Dié losstaande ateljeewoonstel het slaapplek vir 3 en beskik oor 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en elektriese braaipan. Daar is ook 'n TV met Openview-HD en 'n braai-area.

Trekpleisters sluit Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam in.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 14B sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 14B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za