Riverside Country Estate 17D

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 17D bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek en dit spog met mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Hierdie oopplan-suite het die ideale ligging vir 'n paartjie met 'n klein kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n kind. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en 'n ketel. Die eenheid het 'n TV met Openview HD, WiFi en veilige parkeerplek.

Gaste kan besienswaardighede soos die Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 17D sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 17D gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za