LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 17F | LekkeSlaap
+7

Riverside Country Estate 17F

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R690 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 17F bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat smag na 'n rustige wegbreek en dit spog met mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Die standaardgastekamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n semi-selfsorgkombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-spabad.

Die kombuisie het 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die eenheid het 'n TV met Openview HD en WiFi.

Gaste kan besienswaardighede soos die Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 17F sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d6f8900cbe165ec8659f1b33c93cbc40b82d10c0e28991f377886074a35e95c66e23179331cf7bb68bd1056414d0240defa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (vir 2 persone) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!