LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 2B | LekkeSlaap
+4

Riverside Country Estate 2B

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 2B bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks in Secunda. Dié dorpie is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek en bied allerlei mensgemaakte én natuurlike besienswaardighede.

Die eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Dus is dit ideaal vir 'n paartjie met 'n kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Openview HD. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n eetarea en braaigeriewe.

Daar is besienswaardighede in die omgewing soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraaidam.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 2B sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Riverside Country Estate 2B
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Riverside Country Estate 2B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ZR6qS2SHux98Jhm11t0olYG6uSH0fi1blOVlU2cBxCRqMchQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491056 29.188956
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!