Riverside Country Estate 2C

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 2C bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspannende toevlugsoord en spog met uitstekende mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Die standaard, eenslaapkamersuite het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n klein kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n elektriese braaipan. Daar is ook 'n braai-area, TV met Openview HD en veilige parkeerplek.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraai dam.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 2C sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 2C gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 290 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za