LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 2F | LekkeSlaap
+10

Riverside Country Estate 2F

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 2F bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die sonderlinge dorp Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek en spog met uitstekende besienswaardighede.

Die eenslaapkamer-eenheid is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n semi-selfsorgkombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, ketel, elektriese braaipan, mikrogolfoond en 'n broodrooster. In die sitkamer is daar 'n TV met Openview HD-kanale. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Gaste kan besienswaardighede soos Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Kasino, Secunda Mall and Grootdraaidam besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 2F sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Ligging

  • Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 22, Secunda, 2302 , Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx0HiR3YaZVVMwyP0n2dE3QHyZ2UZOwJFsdEPDVCRBGf3m7IElx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R990  per nag (vir 2 persone) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!