Riverside Country Estate 4B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Country Estate 4B bied semi-selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in die bekoorlike dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspannende toevlugsoord en spog met uitstekende mensgemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Dié sakpas oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond,broodrooster, ketel en 'n elektriese braaipan. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met Openview HD.

Doendinge en besienswaardighede in die omgewing sluit in die Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en die Grootdraai dam.

Slaapplek

'n Bespreking by Riverside Country Estate 4B sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Country Estate 4B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R940 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za