LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Country Estate 8B | LekkeSlaap
+4

Riverside Country Estate 8B

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 090 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Riverside Country Estate 8B bied selfsorg-verblyf in ’n sekuriteitskompleks in die sonderlinge dorpie Secunda. Die dorp is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n rustige oord en uitstekende mangemaakte en natuurlike besienswaardighede.

Die losstaande eenheid het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 3 gaste. Die kamer het ’n dubbel- en enkelbed en die en suite-badkamer het ’n stort.

Die kombuisie is toegerus met ’n mikrogolf, yskas en elektriese braaipan. Addisionele geriewe sluit ’n TV met Openview HD en ’n braai-area in.

Gaste kan Graceland Gholfklub, Lake Umuzi Waterfront, Graceland Casino, Secunda Mall en Groordraaidam besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Country Estate 8B sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 090
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat 22, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21H7vMYRiA34FqgqxLtfXPW6XqkiHP0sbgLWLGJXTXc8ellwAi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 090  per nag (vir 3 persone) 22 Da Gama Street Secunda 2302 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.491333 29.187707
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!