LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverside Family Loft | LekkeSlaap
+27

Riverside Family Loft

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 39, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Riverside Family Loft is 'n selfsorghuis regs langs die Vaalrivier in Oranjeville.

Die eenheid bied slaapplek aan 10 gaste in 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n solderarea met 4 enkelbeddens en 'n leefarea met 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Daar is 'n groot stoep met 'n lieflike buite-eetarea waar gaste 'n maaltyd kan geniet met 'n uitsig oor die rivier. Braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Riverside Family Loft sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Riverside Family Loft
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Riverside-rylaan 39, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Gaste dink Riverside Family Loft het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-rylaan 39, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f3466dadc561aee14f551d8709202ef09e3768eb080116eab7a4b558f235737771545df138b0a84435600adb0a3ac19018f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750  per nag, vir 10 mense 1 5 1 4 39 Riverside Drive Oranjeville 1995 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.985497 28.1928817
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!