Riverside Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Riverside Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Aliwal-Noord, 'n dorpie aan die Oranjerivier se oewer. Dis in die hartjie van 'n florerende landboudistrik en het 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en gasse. Daar is ook historiese besienswaardighede en natuurreservate in die omgewing.

Verblyf word gebied in 14 kamers met 2 enkelbeddens elk, 4 luukse dubbelkamers, 2 gesinskamers en 4 dubbelkamers. Die kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens bied slaapplek aan 2 gaste elk, en die gesinskamers het slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het gratis WiFi, 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan heerlike etes by die lodge se restaurant of drankies by die kroeg geniet en in die gemeenskaplike swembad afkoel.

Doendinge en besienswaardighede in die omtrek sluit kanovaar, grotte met Boesmantekeninge, gholf, voetslaan, wildkyk en warwaterbronne in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverside Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 149 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za