Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstone Game Farm

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Riverstone Game Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.5/5
Nico P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico P
Saam met vriende

Rustig en stil en na genoeg aan Ladysmith as jy iets nodig het.

Desmond, die bestuurder, is baie gaaf en behulpsaam. Jy kan nie op die plaas rondry nie, maar dis baie lekker om te gaan stap en daar is mooi wild. Die plaas is 10 minute se ry van Ladysmith af. As jy op soek is na stilte en in die Karoo, is dit 'n goeie plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Michaela O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Potential 5 stars, at this stage 2.

The terrain and landscape are stunning, the place was spotlessly clean, and the crew are super efficient and helpful. But, be aware there is no easy water access to cool off. The beautiful dam shown on the website is not near the cottage, nor is the access to the river pools easy. It involves driving and then walking through prickly plants. The cottage itself is quite cute, but the stoop is facing water tanks, fences, and building rubble. Essentially, the veranda is facing the wrong way. On the other side of the house, there is a breathtaking view. This cottage could easily achieve 5 stars if there were seating on the other side of the house, a walkway to the river, a few plants, and somewhere to lounge around outside. Inside the cottage, everything works, including hot water, etc., and there is the most amazing stove in the kitchen. The fridge is not sufficient for more than two people, never mind six. We booked for three nights, but left after two.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus & vrede maar mis swembad.

Warm verwelkoming en gerieflike huis. Die swembad is ongelukkig by die eienaar se huis wat ongeveer 1.5 km ver is. Die stort se warm water is nie konstant nie en weens 'n oop stort raak alles nat en daar was geen badmatjie vir gebruik nie. Geen roosterstaander en braaipan was beskikbaar nie en ongelukkig was daar ook geen waaiers vir as die hitte bietjie gepla het nie. Die rus en vrede en warmte en behulpsaamheid van die plaasbestuurder en sy vrou het egter opgemaak vir die bietjie ongerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erina W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Karoo kuier, net ons in die middel van nerens - my idee van 'n wonderlike tyd.

Behalwe die feit dat ons nie warm water gehad het nie, en koud moes stort, was dit 'n wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R323, Erfdeel 5 van Okkerskraal-plaas 105, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2b4812cb74695b8bb31d9c540e590ed2cf9b198344ecde7932c38ff48fafed39ee4be59f8f75b5dbc5ed5d5b20bf6ad1063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 8 mense 4 5 1 5 R323 Portion 5 of Okkerskraal Farm 105 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.701225168719 21.169537770156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem