Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode binne. Gaste word toegelaat om in toegewyde areas te rook. Indien gaste binne die eenheid rook, sal 'n boete van R1500 betaalbaar wees.
Daar is 3 katte op die perseel, maar hulle kom nie naby die gastekamer nie.
Geen partytjies of geraas op die perseel nie.
Stiltye is tussen 22:00 en 06:00.
Die kamer is slegs geskik vir 2 gaste.
Aangesien dit selfsorg is, moet gaste hul eie skottelgoed was. Seep en skottelgoedwassery word voorsien.
Gaste moet hul eie braairooster, vuurmaakhout en houtskool saambring. 'n Braai-area is vir hierdie eenheid toegeken.
Let asseblief daarop dat die eenheid nie rolstoeltoeganklik is nie, en ons kan nie diere op die perseel akkommodeer nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Baumeester Street, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang