LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riverview Guesthouse | LekkeSlaap
+66

Riverview Guesthouse

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-singel 17 , Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Riverview Guesthouse is in Beacon-baai in Oos-Londen geleë en bied asemrowende uitsigte oor die Nahoonrivier. Die gastehuis is naby alle geriewe en verskeie fantastiese restaurante geleë. Daar is tans 4 luukse gastekamers beskikbaar met meer kamers wat binnekort volg.

Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek vir 2 gaste. Kamer 2, 3 en die tuinkamer het elk 'n koningingrootte-bed en kan ook 2 gaste akkommodeer. Albei kamers, behalwe die tuinkamer, het ongelooflike uitsigte oor die Nahoonrivier van jou bed af. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, werkruimte, plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort en skoon handdoeke en seep word voorsien.

'n Volledige Engelse ontbyt word daagliks vanaf 07:00 tot 08:30 in die gaste-eetkamer bedien.

Gaste kan die Leeupark, net 10 km vanaf Beacon Bay, gaan besoek, appels en wortels neem na die troetelplaas - die kinders sal mal daaroor wees om die diere te voer, organiese produkte by die plaaslike Lavender Blue Plaasmark gaan koop, of die klomp strande gaan besoek, alles minder as 20 km vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Riverview Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Chestnut-singel 17 , Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
  • Gaste dink Riverview Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-singel 17 , Beacon-baai, Oos-Londen, 5205, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOGNhNjg3LWJlMjctNGYwNS04Y2I0LWI5OGQzNjE5YjYzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 17 Chestnut Crescent Beacon Bay 5205 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -32.979183768631 27.934473976493
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!