Riverview Spa & Accommodation
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Geen kinders onder 14
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Riverview Spa & Accommodation is aan die oewer van die Krokodilrivier op die grens van die Wieg van die Mensdom geleë.Hierdie instansie is perfek vir gaste wat smag na 'n wegbreek in die bosveld, ver van die stad se gedruis af.
Riverview Spa & Accommodation het 6 losstaande chalets wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie chalets het elkeen 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke chalet het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Neem asb. kennis dat daar nie WiFi is nie.
Gaste kan halfdag- of voldagpakkette vir die spa bespreek. Dit sluit 4 tot 6 uur lange spa-behandelings, hidroterapie en maaltye in. Ontbyt word 09:00 bedien en ander heerlike middagetes word in die koffiewinkel bedien. Aandetes word by die chalets afgelewer.
Piekniekmandjies kan gereël word as gaste langs die rivier wil piekniek hou. Die oord het ook 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Riverview Spa & Accommodation is 'n uur se ry van Johannesburg af en 15 minute se ry van Lanseria Internasionale Lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Gaste dink Riverview Spa & Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 11 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riverview Spa, Zwartkop, Beyers Naude, Muldersdrift, 1747, Gauteng
- Geen kinders onder 14