Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riviera Nr 7

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Riviera Nr 7
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Asemrowende uitsig. Riviera 7 is puik!

Ons is 'n gesin van 5. My ma is in 'n rolstoel. Ons was aangenaam verras met die plek. Alles is so netjies en skoon. Van beddegoed tot handdoeke was vars en mooi versier. Ons kan net dankie sê vir die vriendelike diens, skoon en netjiese plek. Wens ons kon langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Saam met vriende

Very nice!

Fantastic! Will go there again. Friendly place!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieze L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieze L
Gesin met tieners

Lieflike wegbreek waar jy heerlik kan ontspan!

Heerlik! Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anretha J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anretha J

Heerlik!

Lekker gebly, baie om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dries W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries W
Saam met vriende

Pragtige, gerieflike woonstel, met goeie geriewe. Het baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly, baie gerieflik en mooi. Plek is regtig lekker ruim, en al die geriewe perfek. Pragtige uitsig. Jerry was baie gasvry, vriendelik en hulpvaardig. Hy het alles moontlik gedoen om ons tuis te laat voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maureen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen S

Beautiful, relaxing, calm place with the most welcoming, friendliest host.

Home away from home. One of the nicest places we have stayed in a long time. From the moment we arrived until we left, the friendliness of the host who received us let us feel at ease, comfortable and welcome. He kept in contact with us throughout our entire stay to ensure all was okay. Beautiful view and the unit is very well-kept, clean and neat. Sitting on the balcony in the evening was so relaxing, and we felt well-rested by the time we had to come home. We were sad to leave but will be back soon. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna Susanna W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Susanna W

Het heerlik en gerieflik gekuier.

Die woonstel is heel gerieflik en goed toegerus. Het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf en ongelooflik vriendelik ontvangs.

Dit was 'n uitstekende lekker gesellige ondervinding en die personeel van die hotel is baie vriendelik en bedien met oorgawe. Jerry het ons vriendelik ontvang en als deeglik verduidelik en kort-kort kontak gemaak en was baie behulpsaam die hele tyd. Baie dankie aan almal wat so vriendelik en behulpsaam was. Job well done!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee I - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glorious views and location. A welcoming and contemporary apartment suite with every convenience.

I can't say enough good things about this suite. The host was professional and on the ball - a great welcome and send-off. The unit is even better than it looks in the pictures. Everything works and is in good condition. A dishwasher and washing machine and dryer - wow! The balcony was divine and the gas braai was excellent. We loved it and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thereza H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H

Absoluut fantasties!

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en in detail verduidelik mooi hoe alles werk. Kortste loop padjie na die see aangewys. Met privaat onderdak toegesluite parkering kon ons met rustheid slaap. Vir elke kamer wat sy eie badkamer gehad het, was 'n groot plus punt, niemand was ooit in mekaar se spasie nie en al was dit bietjie koud buite was die woonstel lekker warm en snoesig binne met die son wat dit heeldag kry. Die hele opset om binne die hotel te bly wat 'n restaurant het, het dit baie gemaklik gemaak om vinnig 'n ietsie te kon kry om te eet ook. Maar vir my die mooiste van alles was die uitsig, dit was ongelooflik lekker om op die stoep te kon sit en net na die lagoon, koppies en see te kon staar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard M
Gesin met tieners

Luuks, sentraal, stil, waarde vir geld.

Tans is veiligheid belangrik vir almal. Privaat parkering vir voertuig. Sekuriteit gedurende nag by ingang. Sal weer bespreek in toekoms. Ons was gekontak gedrurende tyd daar om net seker te maak alles is reg. Goeie diens. Baie Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette H
Gesin met tieners

Baie ruim woonstel met alles wat jy nodig het. Kwaliteit meubels. Veilig. Kragopwekker tydens beurtkrag beskikbaar.

Baie lekker gebly met uitsig oor die rivier en so stukkie see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera Nr 7 se terugvoer

Hi Nicolette, Dankie vir die terugvoering. Ons wardeur dit baie. Hoop om julle gou weer te sien. Riviera 7 Groete, Arno

Riviera Nr 7
Rene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig met lekker kuiers op beskutte balkon.

Jerry het ons verwelkom met lekker wyn en sjokolade, baie dankie! Die eenheid is ruim en baie goed toegerus. Die tuimeldroër en 3de badkamer vir ons 5 was gerieflik. Die hoofslaapkamer, sitkamer en balkon het 'n fantastiese uitsig! Enigste voorstel is dat die eenheid sal oorweeg om ook swemhanddoeke te voorsien vir gaste wat vlieg, omdat die hotel ook nie swemhanddoeke uithuur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera Nr 7 se terugvoer

Hi Rene. Dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit dat julle die eenheid geniet het en n goeie ervaring beleef het. Ons sal jou voorstel sterk oorweeg. Riviera No 7 Groete, Arno

Riviera Nr 7
Martin M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M
Gesin met klein kinders

Family thoroughly enjoyed our stay, pictures didn't do the actual apartment justice!

Excellent location, fantastic views, close to shops and beach walking distance. Added benefits of a beach umbrella, chairs and boogie boards was a welcomed surprise. Great communications from Jerry who manages the apartment on behalf of the owner. Would definitely recommend the apartment and hope to return in the not-too-distant future.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera Nr 7 se terugvoer

H Martin, Thank you for the feedback. It is much appreciated. Hope to see you soon. Riviera no 7 Regards, Arno

Riviera Nr 7
Abi D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abi D
Gesin met tieners

Baie geniet.

Ons was veilig en omring deur 'n mooi uitsig. Die weer was ook baie lekker, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan R
Saam met vriende

Netjies, skoon en gerieflik.

Riviera Nr 7 was fantastiese akkommodasie. Al die boksies was ge-tick. Daar was selfs 'n wasmasjien, tuimeldroeër, krag gedurende die dag se beurtkrag, veilige onderdak parkering, ruim kamers, 'n badkamer vir elke kamer, ten volle toegeruste kombuis en nog meer. Die Riviera Hotel beskik oor 'n hysbak indien nodig en daar is geen trappe in die eenheid self nie, perfek vir iemand wat nie trappe kan klim nie. Daar was selfs 'n gasbraaier op die stoep met 'n pragtige uitsig. Hierdie plek was 'n wenner en ons sal graag weer hier wil oorbly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Riviera Nr 7 se terugvoer

Hi Mariaan. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit vreeslik baie en geniet dit om ons gaste gelukkig te hou. Hoop om julle gou weer te sien. Riviera 7 groete, Arno

Riviera Nr 7
Andre Louis V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons naweek by Riviera Nr 7 was baie lekker en rustig.

Skoon, veilig, goeie ligging en uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley D
Gesin met tieners

It was an absolute pleasure to stay here. We were warmly welcomed by Jerry, and immediately felt at home.

The apartment offers a lot more than what the photos show. Thank you for a wonderful stay, I highly recommend this establishment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay in Hartenbos.

The unit is located in a hotel, but is a private room. We were warmly welcomed by Jerry and the stay was very nice and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victoria V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V
Gesin met klein kinders

Mind-soothing. Heavenly.

A perfect place to relax with family with the breeze from the sea and the dam, nice view of God's environment. I would come visit again anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mathilda V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Ons het heerlik gekuier en was baie tevrede met die woonstel.

Woonstel is netjies, skoon, mooi modern. Lieflike uitsig oor lagoon en see. Veilige parkering, sekuriteit by hek. Die gasheer was gereeld in kontak om te hoor of alles reg is en of ons hulp nodig het met enigiets. Regtig baie goeie diens. Selfsorgwoonstel met alle geriewe en restaurant en kroeg in hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie K
Gesin met tieners

Baie netjies, baie veilig, fantasties.

Ontvangs deur Jerry was fantasties. Sal mense aanbeveel om daar te gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, verkwikkende omgewing saam met puik geriewe.

Die omgewing is pragtig. Stil en veilige huisvesting dra by tot 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stien R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig uitstekend, blyplek heerlik en groot genoeg.

Ons het regtig baie lekker gebly, lekker gekuier op ons balkon. Niks kort gekom nie. Sal dit weer in die toekoms bespreek. Ideal vir 3 couples.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V
Saam met vriende

Perfekte wegbreek.

Baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David M
Gesin met tieners

Ons was regtig beïndruk sal gou weer bespreek.

Die ontvangs was baie vriendelik en uitstekende diens was gelewer. Ons het dit baie geniet en sal ander aanbeveel om hier vakansie te hou. Jerry, baie dankie vir jou vriendelikheid, behulpsaamheid en gasvryheid. Ons het voorwaar lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C
Gesin met tieners

Gerieflik.

Alles wat jy nodig het is daar, goed geleë. Stafafstand van alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly! Netjies en skoon.

Baie lekker plek om te bly! Netjies, skoon en goeie ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-weg 133, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d4572497a684e9b6ad3dc9e7f0110c46829d2ff1e13e36d01224f79ce810ba05cb66898501d29637b8e4a1cc5455308ee5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 6) 28 5 1 5 133 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1190194 22.1174049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem