Breederiviervallei Akkommodasie by Rivierzicht River Resort | LekkeSlaap
+18

Rivierzicht River Resort

  • Kapasiteit: 185 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rivierzicht River Resort skuil tussen boorde langs die Breederivier op 'n plaas in die hartjie van die Robertsonvallei. Ons bied verblyf in die natuur, net 13 km van Robertson af.

Die verblyf is idillies, ver van die rep en roer van die stad af. Ons het selfsorghuisies, boskamptente en kampeerplekke.

Al die huisies is teen die oewer van die Breederivier en bied uitsigte oor die rivier. Elke huisie het 'n buite-area teen die rivier. Die boskamp is ideaal vir buitelugliefhebbers wat nie hul eie tente het nie. Die kampeerplekke is gemiddeld 12 m by 25 m groot en is ideaal vir gesinne of groepe wat wil kamp.

Doendinge: visvang, kanovaarte, voëlkyk, swem, stap en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Rivierzicht River Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rivierzicht River Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 185 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYmZiZDBkLTYzY2MtNGI2YS04YWJhLTU0Yzc0ZTI2Njk2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za