LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rivierzicht River Resort | LekkeSlaap
+18

Rivierzicht River Resort

Kampeer
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Geskik vir karavane en tente. Die kampeerplekke is met gras bedek. Elektrisiteit (15 amp) is beskikbaar. Elke kampeerplek het 'n braaiplek, wasbak en kraan. Die meeste van die kampeerplekke het skadubome. Vullisdromme word voorsien.

Tariewe
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelkamer-boskamp
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamerboskamp is ideaal vir paartjies. Die dubbelbed in die slaapkamer is oorgetrek met 'n elektriese kombers. Die tent staan op 'n houtdek wat oopmaak op 'n terras met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Boskampe
Vanaf R660
per eenheid
Beskrywing

Die luukse boskamp is ideaal vir paartjies met klein kinders. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers en daar is 'n slaapbank wat dien as 'n tweede dubbelbed. Verder is daar 'n klein kombuisarea. Die tent maak oop op 'n terras met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Enkelslaapkamer-huisie
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Die eenslaapkamerhuisie is ideaal vir paartjies en klein gesinne. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die slaapbank in die leefarea dien as 'n ekstra dubbelbed. Die leefarea maak oop op 'n terras met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Privaat badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief is vir 2 gaste per nag. Enige addisionele kind, volwasse of kind, wat op die slaapbank slaap sal R150 gehef word indien die instansie die beddegoed moet voorsien. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer-boskamp
Vanaf R1 100
per eenheid
Beskrywing

Dié tent het 2 slaapkamers en is ideaal vir 2 paartjies met kinders of vir 'n vriendegroep. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer (al die beddens het elektriese komberse). Die tent staan op 'n houtdek wat oopmaak op 'n terras met 'n lieflike uitsig oor die rivier.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer-huisie
Vanaf R1 300
per eenheid
Beskrywing

Dié huisie het 2 slaapkamers en is ideaal vir 2 paartjies met kinders of vir 'n vriendegroep. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer word gedeel. Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die slaapbank in die leefarea dien as 'n ekstra bed. Die leefarea maak oop op 'n terras met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Privaat badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tarief is vir 4 gaste per nag. Enige addisionele kind, volwasse of kind, wat op die slaapbank slaap sal R150 gehef word indien die instansie die beddegoed moet voorsien. Kinders jonger as 3 jaar bly gratis.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R280
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 185 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Goree/Riverside-pad, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzYmZiZDBkLTYzY2MtNGI2YS04YWJhLTU0Yzc0ZTI2Njk2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R280  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 Corner Goree/Riverside Road Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.840545310907 19.751973736107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!