LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rivonia Premier Lodge | LekkeSlaap
+68

Rivonia Premier Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 27 Jan 2021 tot 31 Des 2021.

  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 3 (ingang vanaf Tiendelaan), Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 520 R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg wat B&B-verblyf bied. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby belangrike hoofweë.

Verblyf is beskikbaar in 50 eenhede met en suite-badkamers, elk met 'n privaat ingang en 'n stoep wat na die tuin lei. Die lodge bied selfsorgkamers en dubbelkamers met koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, yskas en 'n eerlikheidskroeg. Daar is ook 7 gesinseenhede vir gesinne wat saam reis. Daar is 'n internetwerkstasie, komplimentêre, vinnige, veseloptiese WiFi en sekere DStv-kanale. Elke eenheid het ook 'n telefoon, ondervloerverhitting, 'n kluis, waaier, strykyster en strykplank. Geraasdempers is geïnstalleer en daar is noodkrag vir al die kamers, dus is beurtkrag nie 'n probleem nie. Daar is lugversorging in die Superieure en Luukse kamers.

Die rustige omgewing, heerlike ontbyt, swembad en 'n oorvloed voëllewe verseker onvergeetlike verblyf. Daar is ook 'n sakesentrum, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Die perseel is 'n motorrit vanaf Nelson Mandela Square, Design Quarter, die Sandton Konvensiesentrum, die Mall of Africa, Montecasino, die Barnyard-teater en hospitale soos Netcare Sunninghill en Morningside MediClinic. Gaste kan ook die Rivonia winkelsentrum besoek met sy verskeidenheid restaurante, koffiewinkels, banke en 'n Gautrein-bushalte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Rivonia Premier Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • River-weg 3 (ingang vanaf Tiendelaan), Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Gaste dink Rivonia Premier Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 520
R1 520 R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 520
R1 520 R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-weg 3 (ingang vanaf Tiendelaan), Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPxHpxThR48ds97DE0vt5tmqBOfspSqrExkWxsBouTFoQAaQoLo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 520, nou Vanaf R1 140  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 River Road Edenburg 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.050954345054 28.065228659086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!