LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge Carnival City | LekkeSlaap
+19

Road Lodge Carnival City

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Road Lodge Carnival City
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.6/5
Daleen G - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en die verwelkoming was wonderlik.

Sien sterre.

Road Lodge Carnival City se terugvoer

Dear Daleen,
Thank you for taking the time to review our hotel. We sincerely appreciate your positive feedback and look forward to seeing you again in future!
Kind regards,
Kelvin,
General Manager

Road Lodge Carnival City
Louis G - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis G
Saam met vriende

Goeie diens en goeie akkommodasie vir die kort kennisgewing, sal die diens weer gebruik indien ek dit weer nodig het.

Wou net geweet het of ontbyt dalk ook ingesluit was? Want ek sien op Road Lodge se webblad op Google Maps by ander agente waardeur mens akkommodasie kan boek dat ontbyt ingesluit word vir omtrent dieselfde prys as wat ek betaal het, het vir Road Lodge se staf wat aan diens was gevra, maar hulle het nooit teruggekom na my toe nie.

Daniel O - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel O
Enkelreisiger

Dit was "ok".

Dit was maar 'n onder gemiddeld besoek. Die kamers is baie klein, stort is klein, televisie was klein soos 'n rekenaarskerm, bed was 'n driekwart beslis nie dubbel nie maar dit was "ok". Het al baie beter en ook slegter beleef. Was glad nie ingelig oor ontbyt en hoe dit werk nie so ek het maar in kamer iets geëet en toe ek onder kom was daar ontbyt.

Loura S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good enough for a night

See stars.

Myndert J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Myndert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en behulpsaam.

Geen probleme ondervind met aankoms. Kamers klein maar netjies. Restaurante en inkopiesentrum baie nabygeleë. 30 min vanaf middestad asook baie naby aan lughawe. Die casino en restaurante is loopafstand op dieselfde perseel. Die ligging is baie sentraal aan heelwat toeriste besienswaardighede.

Van Der Merwe A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Der Merwe A
Gesin met tieners

Lekker

Was hulpvaardig en vriendelik.

Elmarie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die atmosfeer was aangenaam.

Chane E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chane E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvriendelike staff.

Geen opsie gegee om ontbyt te bestel nie. Geen snoepwinkel soos geadverteer nie.

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elsburgstraat, Carnival City-kompleks, langs die N17, Brakpan, Johannesburg, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1245862538e165b7a1534488e01f55981c6f4c5a16bc454e83c3f63aa463106dd3898f7f874cdfbd36cc1382d0075d8754d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720  per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 Elsburg Road Carnival City Complex, off N17 1541 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -26.255700711957 28.317262424554
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!