by Road Lodge Germiston Lake | LekkeSlaap
+18

Road Lodge Germiston Lake

  • Kapasiteit: 196 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lake-weg en Chapman-weg, Denlee Uitbreiding 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Road Lodge Germiston Lake bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die ooste van Johannesburg. Dit is ideaal vir sakereisigers wat maklike toegang wil hê tot die talle besighede in die Oos-Rand, asook vakansiegangers wat naby winkels, vermaak en gesins-, kultuur- en sportbyeenkomste by Germiston Lake wil wees.

Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Kamers wat met mekaar skakel vir gesinne is ook beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed.

Kenmerke

Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Road Lodge Germiston Lake
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Hoek van Lake-weg en Chapman-weg, Denlee Uitbreiding 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Germiston Lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 196 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Lake-weg en Chapman-weg, Denlee Uitbreiding 1, Germiston, Johannesburg, 1411, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a5b62e90d9c403d712382139482a10313f7248b88c91a85eb326098c1254efe0bff3f97543beaca905e30f6f6784e1f9d50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Corner of Lake Road and Chapman Road Denlee Ext 1, Germiston 1411 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.2358214 28.1634542
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem