+18
Hotel in Kimberley

Road Lodge Kimberley

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Flamingo Entertainment World at Kimberley Golf Course, Off N12 Highway, Kimberley, 8300, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Road Lodge Kimberley in die Noord-Kaap is ideaal geleë langs die Flamingo Kasino met konferensiegeriewe vir 240 afgevaardigdes en 'n verskeidenheid kasinos, restaurante, kroeë en doendinge vir mense van alle ouderdomme. Dis ook naby Kamfersdam wat die tuiste van talle flaminke is en 10 minute vanaf die gewilde Groot Gat.

Die hotel het 90 kamers met lugversorging, dubbel- of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. 'n Enkelsofabed is vir 'n kind in sekere kamers beskikbaar. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is geskik vir gaste met fisiese gestremdhede.

Road Lodge Kimberley bied ook veilige parkeerplek, 'n 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt elke oggend. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldranke. Gaste kan by die swembad ontspan.


Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Hendrik Johannes B
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek om af te pak na 'n lang dag. Sien sterre.
Jan 2026
Renee J
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Ons het baie lekker gebly.
Jan 2026
Margery M
5.0
It was a good overnight stay. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Vincent D
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, relaxing, clean, pleasant humble staff. Good, comfortable, relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Christa W
4.8
Rustigheid en heerlike kos. Heerlik gerus op ons reis.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Flamingo Entertainment World at Kimberley Golf Course, Off N12 Highway, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge Kimberley het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 809
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 809
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 809
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Flamingo Entertainment World at Kimberley Golf Course, Off N12 Highway, Kimberley, 8300, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 180 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1dcae64f5f3e5788675d25639887a97f62807bd80fc2b87e9874e9f4aca02665bf6d7521de2696675d7ba7024f7dec083bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R809 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Flamingo Entertainment World at Kimberley Golf Course Off N12 Highway 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.689322705667 24.774113095701
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang