LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Road Lodge Mbombela | LekkeSlaap
+13

Road Lodge Mbombela

  • Kapasiteit: 190 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R778 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Road Lodge Mbombela is gerieflik langs die sustereiendom, Town Lodge Mbombela, geleë. Gaste kan in die Town Lodge-swembad swem en maklike toegang tot die Krugerwildtuin, Mosambiek of Eswatini geniet.

Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Kamers wat met mekaar skakel vir gesinne is ook beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed.

Die eiendom is 10 minute vanaf i'langa Mall en bioskoopkompleks; 30 minute vanaf die lughawe; 79 km vanaf Paul Krugerhek en 62 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin; en naby Mosambiek se grenspos.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Road Lodge Mbombela
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Road Lodge Mbombela het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R778
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R778
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 190 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Madiba-rylaan en Koorsboomstraat, Langs die N4, Mbombela, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2f39935bba813e7844301d68f15d590b5a5fd0597876fbce4a94de6f07d0df97e78a93a483e3cc479b63e7c1a8f51ce70b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R778  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 Corner of Madiba Drive and Koorsboom Street off N4 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.477738392398 30.967833505418
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!