+17

Road Lodge Gqeberha Airport

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 178 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Corner of De Havilland and Airport West Road, Port Elizabeth International Airport, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Road Lodge Chief Dawid Stuurman International Airport bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers wat naby die lughawe in die Vriendelike Stad wil bly en is net 150 m van die lughawegebou af. Dit is naby die strand, natuurreservaat en 'n rits kulturele en vermaak-bestemmings.

Die hotel het 98 kamers met lugversorging, dubbel- of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. In sekere kamers is daar 'n slaapbank vir 'n kind beskikbaar. Verder het elke kamer 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar. Gratis WiFi is beskikbaar en sekere kamers is geskik vir gaste met gestremdhede.

Veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt is beskikbaar. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en drinkgoed. Die swembad is 'n heerlike plekkie om by te ontspan buite.


Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jack V
Besigheidsreis
5.0
Good. Good stay. Always stay at road lodges.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Sondanel V
5.0
Baie baie lekker gebly. Fantasties lekker. Al wat ek kan vra, is dat die matte gewas moet word. Verder was dit 'n heerlike bly vir 2 nagte.
Des 2025
Nokulunga M
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Very comfy stay. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
William R
5.0
Weer was goed, en Road Lodge is perfek geleë, baie sentraal! Verblyf was aangenaam!
Des 2025
Kelee P
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! It was wonderful. The staff were friendly and everything was clean. 10/10. I would definitely stay again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Corner of De Havilland and Airport West Road, Port Elizabeth International Airport, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Road Lodge Gqeberha Airport het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 741
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 741
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 741
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner of De Havilland and Airport West Road, Port Elizabeth International Airport, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 178 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26d19b7de7153e44d189eca55dbd371ff51115597e30c23a8170caae4e4d3ec8de514aa057bd3530460b5c48a9e172096885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Corner of De Havilland and Airport West Road Port Elizabeth International Airport 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.9838547 25.6092154

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang