Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Road Lodge Randburg

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Road Lodge Randburg
Netheid
4.4/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.9/5
Nantus O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nantus O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe soos onder genoem, vriendelik en hulpvaardig.

Enigste probleem was dat my betaling wat ek gedoen het nie by hulle gereflekteer het. Nadat ek die bespreking wat die betaling aandui wys, kon hulle eers voortgaan om ons in te boek. Bietjie frustrerend. Lugreeling in die kamer het soos trekker geklink, baie steurend, alhoewel hy goed gewerk het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sakpas verblyf vir 'n vinnige oornag fasiliteit.

Die hotel is netjies en goed geleë, die tarief is billik. Maar daar was net 1 koffiebeker in die kamer voorsien, die voorraad koffie en tee was reeds uitgeput en nie aangevul vanaf vorige gaste se vertrek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David Matome L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David Matome L
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% client service.

Service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie tevrede gewees met verblyf nie.

Die laken op die bed was deurgeskif, net een kombers en dis winter. Net een gesighanddoek en net een badhanddoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allan I - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Allan I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate. Let down by poor dining service.

Kitchen below par. Pizzas ordered for dinner were served in the box, undercooked and cold. The Savannah ordered was not very cold and put on the table unopened and without a glass. Reception service and room were fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie H
Saam met vriende

Gemaklike verblyf sonder fieterjasies.

Gemaklike, rustige verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was chaosties omdat stelsel nie gewerk het nie. Aircon ook buite werking.

Hotel se besprekingsstelsel was aflyn. Ontvangs het nie geweet wie bespreek het en of jou betalings gedoen is nie. Die dame het werklik mens se woord bevraagteken. Die aircon was buitewerking te midde van 'n hittegolf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 184 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Malibonge-rylaan en Republiekweg, Randburg, 2032, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018340949579a01030fc206ba6513d35c7d023b3cb2a134d168dcb54939a7c65558a5deb9cc148fe65b47cd31f61bc185c2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Corner of Malibongwe Drive and Republic Road Randburg 2032 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0987588 27.9859677