LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Hotel in Johannesburg

Road Lodge Southgate

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 234 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Corner Columbine Avenue and Golden Highway, Southgate, 2082, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Road Lodge Southgate bied verblyf naby hoofweë, besighede, hospitale, vermaaklikheidsbestemmings en kulturele besienswaardighede, soos die Gold Reef City Theme Park, die Apartheidsmuseum en sportgronde, soos die FNB-stadion wat ook bekend staan as Soccer City.

Die hotel spog met 118 kamers wat elk lugversorging, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Enkelslaapbanke vir kinders is in sekere kamers beskikbaar. Daar is ook kamers wat skakeldeure het vir gesinne wat 2 eenhede wil bespreek. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, koffie- en teemaakgeriewe en 'n lessenaar in. Gratis WiFi word ook voorsien. 'n Paar van die kamers is spesifiek vir gaste met gestremdhede ontwerp.

Die hotel bied veilige parkeerplek, 'n ontvangs wat 24 uur per dag oop is, en 'n ligte ontbyt daagliks. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank. Die hotel spog ook met ’n lieflike swembad.


Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Ansie F
5.0
Personeel baie gasvry! Ek was daar vir 'n week met Electra Mining Africa - ligging was perfek en na 'n harde dag, het die bed elke aand my omvou met s...
Sien meer
Sep 2026
Michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Overall, we had a pleasant stay. Our stay was good overall. However, there was only one towel provided even though the room was booked ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Shona M
Besigheidsreis
4.2
Simple, clean, comfortable bed and friendly staff. Minimalistic, clean comfortable bed with opening window and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Valerie H
Saam met lewensmaat
4.2
Lekker. Die ontvangs was baie vriendelik, die kamer was skoon en netjies. Ons het veilig gevoel.
Jan 2025
Tevindran P
2.0
Not great and won't recommend. Wasn't very great. No drinking water provided, no body wash in bathrooms. Lodge did not provide extra to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Reservations
Team Road Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Corner Columbine Avenue and Golden Highway, Southgate, 2082, Gauteng
  • Gaste dink Road Lodge Southgate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R998
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Corner Columbine Avenue and Golden Highway, Southgate, 2082, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 234 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a832566a1e7a6f911b83ea367f60424398d5723fb2741239953cee08663c824af9ece11afe9264a862fdac85a5c4d68e6e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Corner Columbine Avenue and Golden Highway Southgate 2082 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2667186 27.9758378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang