Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roakwood Cottage Kruger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdstraat 4063, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Roakwood Cottage Kruger is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis wat in Marlothpark geleë is. Die park is vir sy natuurlike omgewing, natuurlewe en gewilde besienswaardighede soos die Krugerwildtuin bekend. Hierdie huis bied 'n rustige wegbreek van die stadslewe.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n gemaklike koningingrootte-bed het. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe, asook 'n toonbank met stoele toegerus is. Die knus sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DVD-speler.

Hierdie huis spog met 'n pragtige dek wat buitemeubels en braaigeriewe het. Dit is omring deur bome wat privaatheid bied en vir gaste die 'n kans gee om die natuur te waardeer soos hul vir die plaaslike wild wag om 'n draai by die huis te maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Roakwood Cottage Kruger sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Ligging

  • Luiperdstraat 4063, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luiperdstraat 4063, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25aadd387c5fc29b9784fabc5974e845f2822c07c266389682170957518063b59be4a85d5ca66654ad9e9edeec5904a9bd78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 4063 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3502461 31.8053462
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem