LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Robberg Ridge | LekkeSlaap
+19

Robberg Ridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christinastraat 10284, Robberg Ridge Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Robberg Ridge is 'n tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel in Robberg Ridge Gated Estate in Plettenbergbaai, met pragtige leefareas en see-uitsigte. Die woonstel is 'n wonderlike basis vanwaar hierdie gedeelte van die Tuinroete verken kan word.

Hierdie hotelstyl-woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 kamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofbadkamer het 'n stort, losstaande bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die toegeruste kombuis het die nodige geriewe om etes voor te berei en gaste te onthaal, insluitend 'n opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste etes kan geniet, 'n pragtig gemeublieerde sitarea en 'n TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte.

Gaste kan die swemhanddoeke en sambrele gebruik. Daar is veilige parkeerplek op die omheinde landgoed.

Robberg Ridge is 2 km vanaf Sanctuary Beach.

Slaapplek

’n Bespreking by Robberg Ridge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Christinastraat 10284, Robberg Ridge Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christinastraat 10284, Robberg Ridge Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f4198318b580220f0e20a34efbce17b6b405a38837c02aca3c437b37f62be4f8c356dea22ca5ddd9499b21d2ba5007ef84a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag (plek vir 4) 10284 Christina Street Robberg Ridge Estate 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.084205186305 23.356337027063
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem