Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robberg Ridge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir Robberg Ridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Nicola V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola V
Saam met vriende

Beveel aan, heerlik gekuier.

Baie lekker gebly. Lieflike huis met alles wat mens nodig het vir 'n lang kuier. Lekker matrasse en stort. Pragtige uitsig en alles is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met vriende

Ongelooflik lekker.

Die plek het alles wat jy nodig het om selfs vir 'n hele week te bly! Dit is baie netjie, skoon en die dekor is baie mooi. Ons wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest V
Gesin met tieners

I really enjoy it, and I love the decor.

I would really recommend it to friends and family. I would just recommend two things: A kettle for the gas stove and an inverter with solar for the load shedding. But overall it's lovely. I would really book again there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elle B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elle B

Pragtig!

Die mooiste, lekkerste huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

The house is lovely and well-furnished, and we had a most comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika M
Gesin met klein kinders

Rustigste naweek en mooiste uitsig.

Die huis is geleë in 'n klein sekuriteitskompleks en ons het dus baie veilig gevoel. Dit was maklik om die sleutel te kry en die huis het 'n pragtige uitsig. Daar is alles wat jy moontlik mag nodig hê en is gerieflik ingerig. Dit is beslis goeie waarde vir geld en ons sal weer hier bespreek in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trish A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding!

Met every expectation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Gesin met tieners

Great accommodation.

Accommodation was very clean and kitted out with all that is needed. Ross was very friendly and made sure we were comfortable and needed nothing extra. Thank you for going the extra mile.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en luuks.

Ons het die paar dae se verblyf baie geniet. Ons was verras met die plek - skoon, netjies en baie volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B
Gesin met klein kinders

Quiet area. Stunning view. Clean and tasteful decorated. Definitely home away from home.

The place was clean and spotless on arrival. Comfortable beds. Everything you need is within reach. A spacious standalone bath was an absolute dream. Spacious showers. Spacious Cupboards. Our car was secure. Within an estate surrounded by electric fencing. The kitchen has everything from an electric pan to a mixer. Tea, coffee, creamer, salt and pepper were provided. The owner Craig was helpful and friendly. Will definitely go back soon!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Catherine C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C
Gesin met klein kinders

Gorgeous space and well located home.

Wonderful view, all kitchen appliances that are needed, comfortable beds, spacious, clean, and well run. Thank you!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annietjie B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annietjie B

Ons kuier was aangenaam en eersteklas. Ligging uitstekend.

Robberg Ridge voldoen aan al ons vereistes en vele meer. Gashere het ons hartlik en warm ontvang. Geriewe is uitsonderlik netjies. Vyfster. Dankbaar Craig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Gesin met tieners

Heerlik gerus, met 'n pragtige uitsig op Robberg!

Robberg Ridge is ruim genoeg en goed toegerus vir 'n gesin van vier. As ons weer die omgewing besoek, sal ons beslis daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christinastraat 10284, Robberg Ridge Landgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2805b863d964c985011bdec2bc7aab06f8f217e0410f35e86545b36287ab715a3296b1a4e23285ef97c219bb700fdd3cf4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 ERF 10284 Robberg Ridge Estate Maria Street, Whalerock 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.084205186305 23.356337027063
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem