Robertson Boutique Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

By Robertson Backpackers kan gaste van die beste wyne in die kontrei kom proe, in die natuur kom wandel of op die rivier kom vaar. Daar is 'n sonverhitte swembad, lieflike tuin, braai-area, Morokkaanse kamer, kroeg-area en 'n gastesitkamer met 'n groot platskerm-TV met DStv en sport-kanale alles beskikbaar.

Die kamers is groot en lugtig met hoë plafonne en al die beddens is opgemaak met gemaklike duvets en kussings. Daar is verskeie opsies van sakpas-slaapsaalkamers tot lieflike en suite-tuinkamers.

Die welige tuin het die mooiste uitsigte op die berge en word in die aand deur lampe en lanterns verlig. Die nuwe verhitte swembad is net wat jy benodig na 'n lang dag in die son. Die Morokkaanse kamer het 'n mistieke atmosfeer met lae banke, kussings en 'n knus kaggel vir die wintermaande.

Daar is 'n goed toegeruste plaaskombuis vir al ons gaste en 'n gemeenskaplike braai-area. Gratis WiFi is oral beskikbaar.

Dit is 'n uitstekende basis vanwaar jy die wonderlike vallei van wyn en rose kan verken. As jy wil wegbreek van die gejaag van die alledaagse lewe en aan plattelandse aktiwiteite deelneem, is dit nét die plek om te wees.

Let asseblief daarop dat ons 'n plattelandse rugsakreisigerslosies is en dus laat ons nie geraas of musiek na 23:00 toe nie aangesien ons bure en ander gaste het om in ag te neem. Geen besoekers word toegelaat nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Robertson Boutique Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R360 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false