Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robertson Boutique Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 79 resensies vir Robertson Boutique Backpackers
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jennifer B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer B
Gesin met tieners

Nice overnight stay.

Very nice for a night or two if you are exploring the area. Room was neat and clean. Swimming pool a bonus for hot days. Would recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danel A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danel A

Dit is baie gerieflik vir net oornag.

Ja - perfek vir net oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nokufika D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nokufika D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I love and enjoyed my stay. It's a place to be.

I love the place. The kids are welcoming, and the safety is a plus. It's so clean, and I was also so happy to spend my birthday in the backpackers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrina G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrina G
Saam met vriende

Goed genoeg.

Dit was verskriklik warm en die waaier in die kamer het nie gehelp nie. Lugversorging of 'n goeie dakwaaier sou waardeer gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and peaceful.

Yes! It was very enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heindrich G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heindrich G
Gesin met klein kinders

Het net oornag na 'n troue maar dit was baie lekker.

Baie lekker. Skoon en netjies, alles wat jy nodig het. Die swembad was 'n bonus. Tuine was ook baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Thank you for the review, Heindrich. Your stay was short but we are pleased you enjoyed it.

Robertson Boutique Backpackers
Stephen D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Gesin met klein kinders

Perfect.

A lovely, perfect place to stay. Next time we hope to stay longer to enjoy the space and Robertson Town and surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi
Glad you enjoyed the stay. Next time, do stay longer and enjoy our beautiful valley.

Robertson Boutique Backpackers
Sharon D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Net was ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande K

Was teleurgesteld met hoe afgeleef plek is. Dit is 'n plek met soveel potensiaal.

Die verblyf was billik, maar oud en afgeleef. Dit kort werklik 'n goeie renovasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi Yolande
Thanks for your review.
I agree that the house needs some TLC. It is 150 years old, and constantly requires costly maintenance.
We got hit badly by Covid with massive financial losses and last year we had lots of storm and rain damage. We were also struck by lightning which resulted in huge damage to all our systems which were not all covered by insurance.
We have spent a fortune on solar panels, inverters and batteries so that the lights stay on for guests.
Sometimes you have to choose what to spend the money on.

Robertson Boutique Backpackers
Bianca A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar vreemdelinge saam 'n fees geniet.

Ek en my maat het sommer vriende gemaak saam ander reisigers. Ons het saam skottelgoed gewas, saam rugby gekyk en interaksie tussen mekaar gehad/leer ken. Die gasvrou, Linda, is baie behulpsaam, vriendelik en gemoedkomend vir haar gaste. Ons het vir een aand oorgeslaap, maar dit het soos 'n hele naweek gevoel. Die bed het lekker geslaap, die badkamers en stort is ruim, en die kombuis is lekker groot. Volgende keer sal ek beslis die swembad probeer, aangesien daar nie tyd was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi.
Yes, next time have a swim. I am glad you enjoyed the short stay.

Robertson Boutique Backpackers
Nazeem D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeem D
Gesin met tieners

Affordable, quiet, clean, friendly, beautiful garden.

It's a backpacker lodge, so do not expect bed and breakfast amenities. Take your own food and respect the house rules: clean up after using the communal kitchen, wash up, and pack away. Keep noise to a minimum and respect other guests living on campus. If it is not yours, leave it be. There's a lovely lounge with some decent reading materials. Grab a book, sit in the garden, and read. We enjoyed the quiet, relaxed atmosphere, friendly professional service, and well-maintained garden and living areas. Highly recommended if you need a short break after a long journey or just a weekend away from the bustling city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Thanks for the review. Glad you enjoyed the stay.

Robertson Boutique Backpackers
Marischen R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marischen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was kort, maar baie lekker.

Baie goeie diens en vriendelike ontvangs. Dit was 'n lekker kuier tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ebenita R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebenita R
Saam met vriende

My dogters en vriendinne het oorgeslaap.

Hul terugvoering is dat die plek veilig was vir hulle. Alles was skoon en netjies. Beslis bekostigbaar en sal beslis weer in die toekoms van die plekkie gebruik maak. Die tuin is verskriklik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Netjies en skoon. Rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Clint H
Saam met vriende

Kuier was so bietjie kort gewees.

Die plek was 'n bietjie knap vir meer as twee persone en die waterdruk was bietjie van 'n probleem, weet nie of dit weens loadshedding was nie, maar Linda het aangebied dat ons van die personeel se badkamer gebruikmaak. Die parkering was bietjie van 'n probleem as gevolg van die feit dat dit "first come, first served" was, maar dit was genoem. Verder was dit OK.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinten A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinten A
Gesin met tieners

Kuier was kort, maar baie lekker.

Baie goeie diens, kuier was kort, maar baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicole E
Gesin met klein kinders

Everything was nice except the cockroaches in the bar in the outside unit.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rinaldo P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinaldo P
Saam met vriende

Diens is uitstekend en laat mens baie tuis voel.

Beste wat ek so ver beleef het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die gebruik van die kamers vir twee nagte of meer is te klein. Daar is nie 'n TV in die kamer nie. As ek en eggenoot TV kyk wil ons dit graag in die kamer kyk en nie 'n TV met ander deel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Die tyd was nou nie in ons guns gewees nie, want my man moes toe vinnig weer terug gaan a.g.v. sy werk, maar ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig gewees. Netjies.

Kamer was netjies. Ontvangs was hartlik. Swembad geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie G

Beautiful setting, very clean and friendly.

It was such a lovely tranquil place to stay. Everything was well organised and we had a most enjoyable time at Robertson's Backpackers. We will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Staff R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Staff R
Saam met vriende

Het verblyf benodig vir 1 aand.

Ons moes 1 aand slaap in Robertson vir 'n troue. Dit was perfek met die kinders. Skoon, die WiFi was 'n groot verrassing. Lekker buite-area. Kan vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin H
Gesin met klein kinders

Awesome stay no complaints whatsoever.

The stay was lovely, Kevin and Lynda great hosts. Everything was neat and tidy. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilka B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilka B
Besigheidsreis

Great value for money and felt like home!

We, the Table Mountain Live Stream crew, loved staying in your beautiful home. It was comfortable, clean, and accommodating, for us and our vehicles. We can recommend this to anyone visiting Robertson or just passing through.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Glad you had a good stay with us.
Pity you worked so hard. Next time we will share a glad round the fire.
Thank you for being such great and appreciative guests.
Come back soon.

Robertson Boutique Backpackers
Natasha S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha S

Baie mooi swembad en huislike gevoel.

Baie oulike plek vir 'n oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Glad you enjoyed your stay.

Robertson Boutique Backpackers
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sade C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sade C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vredevol, lieflik, stil en goed.

Ek het dit geniet om by Robertson Boutique Backpackers te bly. Die vrede alleenlik was vir my so lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeffrey F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was rustig en lekker.

Was vir ons besonders, iets nuut en privaat. Het ons tyd in swembad ook baie geniet. Almal is vriendelik mekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse D
Gesin met klein kinders

Peaceful relaxed cozy friendly.

Very calm peaceful weekend in a pleasant environment. Even the other guests were friendly and relaxed. Very happy during the stay. The pool was very refreshing to keep the summer heat away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda H
Gesin met tieners

Vriendelik verwelkom, heerlik gerus.

Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neziwe M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neziwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I’ve enjoyed my stay.

I’ll recommending you to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi
So glad you enjoyed your stay with us

Robertson Boutique Backpackers
Ancil V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ancil V
Enkelreisiger

Lekker rustige oornagplek en 'n gerieflike kamer.

Badkamer en kombuisgeriewe word gedeel met ander gaste. Was geen probleem om te deel want dis baie netjies. Hulle kon my groot waentjie akkommodeer. Hulle kon my vinnig help onder baie kort kennisgewing. Vriendelik ontvang. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine L
Gesin met klein kinders

Beyond my expectations.

What a fantastic little gem! Beautiful place. Very neat and tidy and clean. We relaxed every morning with a cup of coffee just looking out at the garden and every night when we got back! Already planning my next trip!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi Madeleine,
I am so glad you enjoyed the stay. Come back in the hot weather and enjoy the pool as well.

Robertson Boutique Backpackers
Claire B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire B
Saam met vriende

Just went there to sleep. But was amazing, such a relaxing place.

They leave you to do your own thing. Very relaxing vibes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maresa W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa W
Saam met vriende

Heerlike, gesellige kuierplek!

Ons het heerlik gebly by die backpackers. Alles was skoon en netjies. Die gasheer was baie behulpsaam. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n sakpas naweek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Saam met vriende

Aangenaam

Kamer en badkamer is klein maar skoon en netjies. Yskas, mikrogolf, koffie, suiker en melk was 'n bonus. Jammerte dat die swembad en braai nie bymekaar is nie. Baie vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique O
Enkelreisiger

A luxury backpackers.

Conveniently located, clean, very nice bathroom. Fully equipped kitchen. Personalised arrival with Covid protocol respected. Much nicer than the standard Backpackers. A cheaper option than the standard guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi Veronique
Thanks for this lovely review. glad you enjoyed your stay even though it was so short.
Maybe next time you will get to spend time in our wonderful valley

Robertson Boutique Backpackers
Andre A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A

Aangenaam, skoon en het heerlik gekuier.

Sal dit beslis aanbeveel vir ’n nag of meer om die pragtige area te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Micayla P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Micayla P
Saam met vriende

Dit was eerstens nie wat ons verwag het nie so dit was teleurstellend.

Robertson backpackers se kombuis moes saam gebruik word wat wel nie aandui op die advertensie nie, asook die badkamers wat deur 'n kantoor loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Sorry, you did not enjoy the stay.
By booking a backpacker one would usually expect to be sharing communal facilities like a kitchen.
The write-up on the site clearly says that the kitchen is used by all the guests.
You also chose the budget rooms so these share bathrooms.
Had you booked the garden rooms you would have had a private bathroom.

Robertson Boutique Backpackers
Kerry-ann G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay, it was just one night, but enjoyable.

We just stayed one night, but it was most enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnes O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Agnes O
Saam met vriende

'n Baie lekker rustige naweek.

'n Spieël in die slaapkamer naby 'n muurprop sal 'n aanwins wees, is maar 'n gesukkel om hare op gevoel droog te blaas, maar verder geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great homely country feel.

We stayed in the court yard room. Lovely that it was next to the pool but bathroom is separate and shared. Venue was very quiet at the time so it didn't bother us, however we'd probably go for the flatlet with own bathroom on our next visit. Definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes P
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik met ‘n heerlike swembad.

Was baie tevrede met ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what you see on the pictures.

Boutique Backpackers summarizes the stay very well - beautiful, clean with exactly what you need. The pictures give the correct look and feel of the place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Glad you had a good stay and we hope to see you again.

Robertson Boutique Backpackers
Leonie N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie N

Eenvoudig maar lekker.

Aan al die verwagting voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, vriendelik en gasvry. Sal enige tyd teruggaan.

Ons is baie vriendelik ontvang. Dienste was uitstekend. Kamer was netjies en skoon. Baie tevrede met hoe die naweek afgeloop het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Pleased you had a good stay. Come back in summer to enjoy the pool.

Robertson Boutique Backpackers
Mg W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mg W
Saam met vriende

Lovely place to stay.

We can only recommend the Robertson Boutique Backpackers! It's a lovely place to stay and we will certainly return when in the area. We are a bit divided what was best - our men loved the spacious braai area and the garden, my friend and I vote for the large self-catering kitchen and the pool! Go and see for yourselves! We recommend it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Glad you had a wonderful stay. We are missing our guests during lockdown. Cannot wait to open again and welcome you back

Robertson Boutique Backpackers
Jacques B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Great value for money.

We were a group of 12 anglers from the SANDF, en route to Saldanha. From our arrival at the venue, till our departure, we were treated like family. This is a place that will be promoted to work colleagues and friends. We received more than what we expected for the amount of money paid. We will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fatima S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima S
Saam met vriende

Besonderse plekkie.

Baie gasvry, netjies en die plek is verskriklik mooi binne en buite. Ons het dit verskriklik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riette N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Die plekkie was baie goed toegerus en gerieflik. Ons het klaargemaak vir 'n troue en daar geslaap die aand, was veilig skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V
Saam met vriende

Goed.

Baie goeie plek en great mense. Kort slegs net bietjie beter braaigereedskap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Dear Theo,

I'm sorry you were not aware of the several other braai grids and tongs in the kitchen.

Other than that, I am glad you had a good time in our valley.

Regards,
Robertson Boutique Backpackers

Robertson Boutique Backpackers
Chalice S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chalice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Certainly recommended to everyone!

Absolute fantastic place. Kevin and Linda are extremely friendly and welcoming. I would recommend this place to absolutely everyone. And we will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hoogs aanbeveel.

Absoluut fantastiese plek. Kevin en Linda is baie vriendelik en verwelkomend. Ek sal die plek aan almal aanbeveel. En ons sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Great to have met you. Glad you enjoyed our valley and will be back again soon. Have a wonderful wedding

Robertson Boutique Backpackers
Jacques V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques V
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly. Vriendelike mense, netjies kamers.

Dit is 'n baie nice, koste effektiewe plek om te bly. Kamers is skoon en mense is baie vriendelik. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Bly julle het julle tydtjie hier geniet.

Robertson Boutique Backpackers
Thembisa N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thembisa N
Saam met vriende

One of the best places to visit, great weather and people are very friendly. I loved the services and pool mostly.

Beautiful place, great for a vacation with a friends or family. They assist with everything. They're friendly as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Thank you to our host for a near perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Het nie geweet wat om te verwag nie, maar was verras om te sien wat ons kry. Kamer was bietjie beknop vir 4, maar ons het lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annerie L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Ontvangs was vriendelik. Verblyf was skoon en netjies. Daar was veilige parkering vir my kar. Verblyf was bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en lekker.

Ons was daar vir een aand die kamer was netjies en mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D
Gesin met tieners

Bo ons verwagtings.

Netjies, skoon en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Molly S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Molly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier en vriende gemaak om die braaivuur saans.

Netjies, skoon en lekker tuis gevoel. Swembad 'n lawenis op die baie warm dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita M

Aangenaam en rustige atmosfeer.

Vanaf bespreking tot vertrek, het ons vriendelike diens ontvang. Stil omgewing en voel met intrapslag tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lijani G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lijani G
Saam met vriende

Goedkoop en netjies, alles wat jy nodig het.

Backpackers is skoon en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika C
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie.

Eerste keer by 'n backpackers en sal dit aan baie aanbeveel. Veral Robertson-hulle bied nog soveel meer vir die besoekers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elza V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elza V

Ontspanne, netjiese, skoon verblyf in mooi omgewing.

Pragtige, skoon kamer buite. Sal vir seker Robertson Backpackers aanbeveel. Rustige stil omgewing, geen problem ondervind. Was baie bly ons kon binne parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Enkelreisiger

Rustige, aangename omgewing.

Baie verwelkomend, en aangenaam. Die plek is ook baie mooi, en netjies

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ciske M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciske M
Saam met vriende

Dit was gerieflik.

Die huis was groot en alles was naby die bestemming. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Eugene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is stowwerig en vuil en die toilet- en wasgeriewe onvoldoende.

Wat mens op die foto op die website sien is nie wat binne die huis aangaan nie. Die matte en meubels is vuil, die vensterbanke stowwerig, daar is goggas wat mens byt as jy slaap, en die was en toiletgeriewe onvoldoende. Die stapelbeddens in die dormitory is omtrent teen mekaar ingeforseer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met vriende

Baie knap en lekker saam met vriende.

Baie dankie vir 'n baie lekker kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes B
Enkelreisiger

Bekostigbare verblyf.

Goeie verblyf teen bekostigbare verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aubrey H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aubrey H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie blyplek vir goedkoop akkommodasie vir kort tydperk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mnr & Mev V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mnr & Mev V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

We stayed in the cottages and everything was to our liking. We can recommend them anytime.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Waarde vir geld.

Ons het in 'n kothuis gebly en alles was in die haak. Kan enige tyd aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met vriende

Baie gemaklik gevoel.

Atmosfeer was gemaklik en huis is baie netjies. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marosane H - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marosane H
Gesin met klein kinders

Peaceful and tranquil.

Peace and tranquillity is what you will find at Robertson Backpackers. Definitely not your typical backpackers. Everything is just perfect. Kevin and Linda are great hosts and their knowledge of Robertson and the surrounds is great. We had such a relaxing time at Robertson Backpackers, even though there were other guests. Robertson Backpackers is highly recommended and I'll definitely be back. Thank you Kevin and Linda!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Robertson Boutique Backpackers se terugvoer

Hi there

Glad you loved it here and got time away from the madness.
You and the family are welcome anytime. Thanks for the positive comments, it means a lot .

Robertson Boutique Backpackers
Priscilla T - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla T
Gesin met klein kinders

Rustig.

Skoon, netjies en hulle doen baie moeite om jou gemak te verseker. Dit was 'n aangename verrassing en ons sal enige tyd weer hier bly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Collen M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Collen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice plek.

Baie nice plek. Naby aan die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janneke K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janneke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Aangenaam verras deur die lieflike omgewing en goed ingerigde verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Klein paradys van 'n plekkie!

Ons het die Vrydagmiddag ingeboek. Lynda het ons vriendelik ontvang en vir ons gewys waar als is en ons toe na ons en suite garden view kamer toe geneem. Die kamer is groot genoeg as jy net 'n nag of 2 daar spandeer soos in ons geval. Die badkamer was nogal 'n verrassing - lekker groot met 'n groot spieël! Die kamer het 'n lekker stoepie waar 'n mens kan ontspan en die tuin kan geniet. As ek net een of twee aanbevelings kan maak: dink dalk daaraan om meer matte in die kamer te sit. Die kamer het teëls en die vloer is vreeslik koud! En dalk een of 2 hangers vir dié van ons wat nie saambring of inpak nie. Maar verder het ons n bitter lekker "kuiertjie" gehad! Sal die plek definitief vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtlaan 4, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyMTc5NmYxLTAzN2EtNDc4Ni04NjlmLTc0ZjNhZjhjOTdhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 4 Dordrecht Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.796961 19.891172