Robertson Stays

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Aangesien krag deur die son opgewek word, word geen toebehore wat wat baie krag gebruik (soos haardroërs, haartange, oonde, verwarmers en lugversorgers) toegelaat nie.
Die grondpad na die instansie kan met 'n normale sedanvoertuig aangepak word, maar 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Die huis het 'n dam voor, so dit is nie raadsaam om hier te bly indien kinders nie kan swem nie.
Rook is verbode in die eenheid.

Water word vanaf die rivier en die boorgat verkry. In die winter kom die water direk van die bergstroom af en dit is 'n fantastiese gevoel om in die vars water te stort of te bad. Let net op dat die water nie 100% helder is nie en die natuurlike ligte bruin kleur van bergstroomwater het. Weens die verwoestende brande van 2 jaar gelede droog die bergstroom in die somer op en dat die instansie dan van boorgatwater gebruik maak.
5 liter-bottels met drinkwater word voorsien, maar die kraanwater is ook drinkbaar.

Die pad an die verblyf is oor die algemeen in 'n goeie toestand, maar daar is 'n droë rivierbed wat oorgesteek moet word.
'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel. Gaste kan ook hul karre by di ebuurplaas los en 'n dag of 2 voor aankoms met Kobus reël om ulle deur te neem.

Die weer in Robertson kan soms rof raak. Indien daar 'n paar dae voor aankoms stortms voorspel word, kan gaste aangeraai word om hul verblyf te kanselleer, maar dit bly hulle keuse.

'n Maksimum van 3 honde word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree Road, Portion 22 Farm Noree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ad4996c1b0d8183dfa31252aafc19ae58b9edd3df47b364030a4a6cfef921de819f7fc6f1be1048d2ca505530db137a7e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 Noree Road Portion 22 Farm Noree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.745399411779 19.805975400772
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang