Robin's Rest
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Johan W - Feb 2024
Algehele gradering
Was daar vir werk maar die slaap was uitstekend.
Robin's Rest se terugvoer
Baie dankie, maar ek voel ons het eintlik niks vir jou gedoen nie! Hans wou nog vir jou die Ski-bootklub gaan wys, maar hulle is Maandae toe.
Linda F - Nov 2023
Algehele gradering
Goed.
Jaco V - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was stil, rustig en was vriendelik in Afrikaans ontvang.
Robin's Rest se terugvoer
Baie dankie Jaco. Ons het die volgende dag heeltyd aan julle gedink . Ons hoop die trekkery het goed afgeloop en dat julle n baie gemakliker reis terug huistoe beleef het , na die nagmerrierit hierheen. Liefdegroete aan jou vrou en die familie.
Lemmon R - Jan 2023
Algehele gradering
Quier, comfortable, spacious.
Robin's Rest se terugvoer
Thank you. We will happily accommodate you again, as you were a very pleasant guest.
Regards, Bessie
Ansie V - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker gebly.
Robin's Rest se terugvoer
Baie dankie ! Julle was ook baie aangename gaste - dit was lekker om julle hier te he . Groetnis
Marilia S - Aug 2022
Algehele gradering
Everything I needed.
Robin's Rest se terugvoer
But the lady who made this kind comment was the PERFECT guest. I felt guilty for doing so little for her!
Carika R - Des 2021
Algehele gradering
Sal Robin's net defnitief aanbeveel en weer daar inboek.
Thinus R - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Amelia B - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Skaflike verblyf.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Dean C - Jun 2018
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf in 'n aantreklike ligging.
Dawid C - Jun 2018
Algehele gradering
Baie lekker, rustige plekkie.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naaldvis 10, Meer En See, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal