Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Robin's Rest and Lilly's Rest

Selfsorg
Lilly's Rest
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Lilly's Rest is 'n eenslaapkamerwoonstel geskik vir sakereisigers, oornaggaste of vakansiegangers. Die oopplanwoonstel het 'n dubbelbed en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Indien nodig kan 2 enkelbeddens in die sitarea geplaas word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoofplaat, ketel en 'n broodrooster toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe in die klein tuin. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Yskas, mikrogolf, stoofplaat, ketel, broodrooster

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Robin's Rest
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Robin’s Rest het slaapplek vir 9 gaste en is ideaal vir 'n gesin of groep. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en ingeboude kaste. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die leefarea en 'n uittrekbed. Dis ideaal vir kinders. Die badkamer het 'n hoekbad met 'n stortkop, en 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die skuifdeur in die leefarea lei na 'n privaat binnehof met 'n tuin en ingeboude braaigeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Kindermatras vir 1 Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xKindermatras vir 1
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 20, George-Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b356a33f05fe8bab6d77e2aa02e0504fecf9a5b1b9ddffea49edf7247117cf0f41e97c25fedde29a3d1676774ca62f70e55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 20 Cradock Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.972159980577 22.454021720238