LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rocabella | LekkeSlaap
+45

Rocabella

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cats Whiskers-laan 25, Simbithi Eco Estate, Umhlali, 4391, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 288 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rocabella bied privaat gastekamers wat oor die Hornbill-dam in die asemrowende Simbithi Ekolandgoed uitkyk. Dis lekker ruim met oorgenoeg natuurlike lig. Dis 'n kalm toevlugsoord om van die stadsgedruis te ontsnap. Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers, sakereisigers of paartjies op soek na 'n romantiese wegbreek.

Die huis het 3 privaat, onafhanklike, luukse kamers met en suite-badkamers, privaat ingange en parkeerplek op die perseel. Die 3 kamers verskil effens: Die een is 'n suite van 42 m² en die ander is 2 kamers wat 24 m² groot is. Verder het die luukse suite 'n dubbelwasbak, dubbelklerekas met 'n aantrek-area, 'n koffiekapsule-masjien en 'n groter buitedek.

Al 3 kamers het lugversorging, Egiptiese katoenlinne (400-draadtelling), donsveerkussings en -duvet.

Elke kamer het 'n 50" Ultra HD platskerm-TV met DStv, asook 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Die ruim kamers lei na 'n lieflike dek met 'n tafel en stoele en 'n pragtige uitsig oor die dam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Rocabella
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Cats Whiskers-laan 25, Simbithi Eco Estate, Umhlali, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rocabella het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 288
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 288
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cats Whiskers-laan 25, Simbithi Eco Estate, Umhlali, 4391, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqHR1uQiWLlbxLcYbvVLVsU7gTmVZSZ7pB0hXjl0HFkZ5P43dyN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 288  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 25 Cats Whisker’s Lane Simbithi Eco Estate 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.510175 31.214279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!