Rock Art Guest House
Opsomming van Resensie
Riaan R - Des 2020
Gemiddeld
Aangenaam vir besigheidsreisiger.
Rock Art Guest House's terugvoer
Baie dankie Riaan!!
Melanie E - Feb 2020
Gemiddeld
Gemaklik en gerieflik. Vriendelike diens.
Danie G - Nov 2019
Gemiddeld
Aangenaam, stil en gerieflik, etes net 'n probleem.
Gussie S - Okt 2019
Gemiddeld
Baie mooi plek, netjies en skoon, pragtige vriendelik en hulpvaardige mense met 'n hartlike verwelkoming.
Rock Art Guest House's terugvoer
Goeie dag Danie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons het `n groot gerieflike deel kombuis/eetsaal met glasborde, glase en bekers. Daar is ook, `n stoof en mikrogolf oond waar wegneem etes opgewarm kan word. Jy het net een bord op `n slag nodig om te eet. Ons kan nie eetgerei in `n deel kombuis los nie, elke gas kom vra indien hy eetgerei nodig het dan voorsien ons dit op aanvraag. Jy het gesê jy gaan vir jouself sorg. Indien jy kos van ons verskaffers bestel dek ons vir jou tafel in die eetsaal met alles wat jy nodig het.
Wat jou kamer betref, jy het die goedkoopste kamer gekies met `n queen bed daarin. Daar is geen deur tussen jou kamer en die ander nie, elke kamer se deur loop direk na die courtyard. Daar is `n waaier, DSTV, yskas, koffie fasiliteit, handoek en toiletware in die badkamer. Nog geen van ons vorige gaste het negatiewe opmerkings oor daardie spesifieke kamer gemaak nie, inteendeel meeste vra spesifiek vir daardie kamer.
Ons het slegs twee kamers wat interlink is vir ouers en kinders.
Dit spyt ons dat jou verblyf vir jou `n slegte ervaring was.
Frik B - Sep 2019
Gemiddeld
Aangenaam, veilig, netjies, diens uitstaande.
Rock Art Guest House's terugvoer
Baie dankie hoop ons sien julle weer.
Laura O - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig en vriendelik.
Lanette C - Sep 2019
Gemiddeld
Netjies en skoon.
Rock Art Guest House's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer julle terugvoer.
Roxanne W - Jul 2019
Gemiddeld
Very nice.
Marieta V - Jul 2019
Gemiddeld
Mens kan dadelik ontspan - daar is reeds vir alles gesorg!
Rock Art Guest House's terugvoer
Baie dankie Marieta, dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang.
Corne E - Jun 2019
Gemiddeld
Netjies, waarde vir geld.
Rita S - Nov 2018
Gemiddeld
Fantasties soos adverteer so was dit.
Lees meer- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perseel 54, Zeekoe Water, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom