Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Away Beach Condo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendamlaan 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rock Away Beach Condo is 'n selfsorg-eenheid wat net 900 m vanaf die hoofstrand in Hartenbos op die Tuinroete geleë is. Dis ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n huislike vakansie-atmosfeer.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die leefarea waar daar 'n stapelbed en 'n rusbank is. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en lei na die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die skuifdeur lei na die motorafdak waar daar buitemeubels en braaigeriewe is. Die eenheid het 'n omsetter wat tydens beurtkrag inskop. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rock Away Beach Condo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Swellendamlaan 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendamlaan 5, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA653956c73107306ea6e989ffcd51edfee52d2270a20b078471be8ea920da5d733e9163110c670c2d419d3488368ebfca5ed3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 5 Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.128860631929 22.108180670684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem