LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rock Cottage | LekkeSlaap
+23

Rock Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncwadi-weg, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rock Cottage is op 'n plaas 7,1 km buite Richmond in KwaZulu-Natal geleë. Die klipkothuis bied 'n lieflike uitsig en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n instapstort, en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea met 'n knus kaggel. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond in, en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele, en 2 gemakstoele. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Rock Cottage bied maklike toegang vanaf die pad en het 'n alarmstelsel vir sekuriteit. Ontspan op die stoep en geniet die sonsondergang en uitsig oor die plaas.

Slaapplek

’n Bespreking by Rock Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Ncwadi-weg, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ncwadi-weg, Richmond, 3780, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd769fd4eb207b815092155af52f23beea329e338f7bba1056d134ef3e81fa94335825040cef5d2b079ed44c785e032ec419?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) Ncwadi Road Richmond 3780 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.84863358594 30.211152361105
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!