Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rock Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 10 Dec 2024 tot 08 Jan 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Skoonmaakdienste is op versoek en teen ekstra koste per diens beskikbaar.
- Enige breekskade wat die breekskadedeposito oorskry as gevolg van nalatigheid, is vir die gas se rekening.
- Partytjies, sowel as geraas en steurnisse na 22:00, word nie toegelaat nie. Gedurende die dag moet musiek op 'n aanvaarbare volumevlak gehou word en nie ander gaste steur nie.
- Vullis moet binne die lodge of vullisdromme gehou word, en rommel sal verwyder word wanneer skoonmaakdienste bespreek word.
- Moenie meubels rondskuif nie, behalwe swembadstoele en opvoustoele. Dit beskadig die dek.
- Plaas alle breekware en eetgerei in die lodge voordat julle saans ingaan en voor julle vertrek.
- Alle deure en vensters moet gesluit word wanneer gaste die perseel verlaat.
- Alle deure en vensters moet gesluit word wanneer gaste uitklok.
- Die sleutels mag nie van die eiendom verwyder word nie en moet in die sleutelboksie toegesluit word, selfs wanneer gaste op 'n wildrit gaan.
- Vure word slegs in die aangewese areas toegelaat: braai en boma.
- Hout vir die boma en braai kan vooraf bestel word vir aflewering by die lodge teen 'n ekstra koste per sak.
- Geen hout mag in die veld opgetel word nie.
- Bierbottels, doppies, sigaretstompies, ens. wat in die veld gegooi word, beloop 'n boete van R500.
- Enige skade wat veroorsaak word omdat gaste nie die reëls nakom nie, sal direk by die gaste gehef word.
- Sommige paaie in die reservaat is nie geteer nie, en dit word aanbeveel om, indien moontlik, 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte te gebruik.
- Let asb. op dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar ten tyde van bespreking.
- As hierdie reëls nie nagekom word nie, kan dit tot 'n boete van tot R7000 lei en/of gaste kan gevra word om die Mabalingwe Natuurreservaat te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D180-pad, Mabalingwe Wildreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7cd872e25b7ac211a1c9ba3dc5f969ecbab06f86da2ab0266a819cb7e083655c01f9f235f3e134a751557ed6d072b619ddaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 Off the D180 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.822446 28.113926
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem