LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rock View Lodge | LekkeSlaap
+69

Rock View Lodge

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

LekkePlus Afslag 20% af

Kry 20% af as deel van LekkeSlaap se lojaliteitsprogram. Hierdie aanbod is altyd geldig. Hierdie spesiale aanbieding is slegs vir LekkePlus-lede beskikbaar.

Belasting en Ekstras

'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen R100 per persoon.

Die kombuis sluit 09:00.

Let asb. daarop dat die voorwaardes voor bespreking gelees moet word.

Belangrike inligting:
Huisreëls: (parafeer elk)

• Tariewe word per persoon, nie per kamer gehef nie.
• Kamers word daagliks skoongemaak.
• Geen alkohol word by die swembad of Luxury-kamers toegelaat nie. Slegs alkohol wat op die perseel gekoop word, word toegelaat.
• Rook, eet en drink is verbode in die kamers. Daar is sitareas beskikbaar.
• Gaste moet asb geraasvlakke laag hou, en nie skree en die atmosfeer bederf nie.


Belasting, Ekstras en Vrywaring:

Rock View Lodge en bestuur dra geen verantwoordelikheid vir enige persoonlike beserings deur gaste opgedoen nie, of die beserings deur die nalatigheid van die eienaar, of enigiemand in diens van die eienaar, of enige ander persoon, of deur gebrekkige funksionering van enige apparaat of toestel van die eienaar nie. Die instansie en bestuur aanvaar ook geen verantwoordelikheid vir enige verlies of skade aan die eiendom of besittings van enige gas, inwoner of besoeker, of dit deur brand, diefstal of wat ook al veroorsaak is nie, of deur nalatigheid of onregmatige daad deur enigiemand in diens, of verteenwoordiging van die eienaar nie.

Die volledige Belasting en Ekstras is op die webtuiste.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burnside 23, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIM2jfaVk4kFTS4a70fdqHtDyRvgWliewio13xhwfoiRlYopHEL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 105 Burnside Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.457916794718 30.885445980465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!