+23
Selfsorg in Wes-Kaap

Rockhaven Guest Farm

  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rockhaven Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rockhaven Guest Farm is 'n werkende olyf- en olieplaas in die Winteroekberge in die Sederberge. Dié plaas lê hoog bo die Olifantsriviervallei en het asemrowende uitsigte oor die vallei, ongerepte fynbos, lekker swemplek in die Ratelrivier en helder plaasdamme, staproetes en bergfietsroetes. Besoekers kan ook sien hoe 'n organiese plaas werk.

Ons het 2 selfsorgkothuise met pragtige uitsigte oor die perdekamp tot by die Sederberge en Skurweberge. Albei kothuise is privaat en eenvoudig, dog smaakvol ingerig.

Rockhaven Guest Farm is 2 ure se ry van Kaapstad af en is geleë bokant Porterville in die Wes-Kaap.


Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tyge Ringbøl P
Gesin met tieners
5.0
One of the most beautiful spots on the planet! Our third time with Stoffelia and Japp at Rock Heaven, and certainly not the last! World...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jeanette I
Saam met vriende
5.0
The best! It was brilliant! Such a beautiful farm and fantastic friendly service by staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Monique B
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, peaceful and beautiful. We had a truly lovely time and will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Craig Desmond W
4.4
Amazing. What an exceptional place, nature as you have never experienced it before. I would, in a heartbeat, recommend this place again...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Virginie B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, beautiful landscape and amazing natural pools. A beautiful stay in an amazing landscape! We loved our 2 days there, too short...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rockhaven Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockhaven Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 630
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 630
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Rockhaven Farm, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxNzVjOTM2LTYzNjEtNGU4OC04NTE2LWUyODRiNTVlMWZlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 630 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Rockhaven Farm Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.927639333761 19.064726793295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang