Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Geen geleenthede nie. Troeteldiere volgens afspraak - Slegs klein troeteldiere; bykomende fooie mag van toepassing wees. Geen braaiplekke buite as die wind sleg is nie as gevolg van die brandrisiko van die grasdak.
Die tuinier werk elke tweede Maandag om die gras nat te maak en die grasperk te sny. Sy naam is Earnest. Die skoonmaker werk nadat gaste uitgeboek het. Haar naam is Shirley. As u wil hê dat Shirley tydens u verblyf skoonmaak, kontak die gasheer.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Rocklands Street, WestCcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang