Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocklands on Sea

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Rocklands on Sea
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dorothy D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy D

Opwindend.

Vreeslike lekker plek. Mooiste uitsig. Bobbejane is baie gemaklik, glad nie so wild as wat ons al op ander plekke ervaar het nie. Die verwelkomspakkie was great. Ek het lanklaas om 'n vuur gesit en marshmallows gebraai. Elke dag was 'n belewenis om 'n nuwe diertjie te kon sien. Rocklands on Sea is vreeslik lekker ingerig. Ek het die stort geloof wat nie 'n deur op gehad het nie. Wat 'n lekker ervaring om 'n uitsig oor die see te kan hê terwyl jy jou hare afspoel. Die bed was vreeslik gemaklik om in te slaap. Incheck was baie maklik. Die bobbejane het bietjie belemmer dat ons deure oopmaak terwyl ons daar was, nie omdat ons bang was vir hulle nie. Hulle doen letterlik niks behalwe kom haal kos op 'n baie rustige manier. Maar nadat ons ontbyt gevat is, het ons maar besluit om die deure toe te hou selfs al is ons tuis. Hoewel, mens kan vinnig hul tydroetine optel. Defnitief sal ons weer en weer en weer en weer terug gaan. Rocklands on Sea sal defnitief op ons pensioentoer wees. Geen WiFi of TV wat dit nog lekkerder gemaak het, ons kon bietjie boek lees en kontak maak met die hele familie. Amazing plek en 'n moet besoek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delf A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delf A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely 4-night breakaway stay in stunning location.

House is very comfortable, well stocked. We loved the indoor fireplace. Absolutely beautiful views from the bedrooms. Both bathrooms could do with a shelf/vanity for toiletry items. Visitors must definitely be very vigilant with the hungry baboons!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location with the sea on your doorstep.

My husband and I enjoyed a wonderful weekend for our wedding anniversary. The house was neat and clean. Firewood provided in- and outside. The view of the sea was exceptional. There was a problem with the alarm, but security arrived within 5 minutes. Definitely money well spent.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze B
Saam met vriende

Lovely house, beautiful sea views.

The experience was very good, but the presence of the baboons makes it average, if not unpleasant. The rogue baboon visited us on Saturday morning, turning all the doorknobs, trying all the sliding doors to look for a way in. Quite a scary experience, needless to say, the rest of the weekend we spent with locked doors and closed windows, a little locked in really. The baboon problem is out of control, and it seems as if there's no solution to it.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marian C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marian C
Gesin met tieners

Perfekte ligging.

Ons het vir 'n naweek in Rocklands gebly en was baie tevrede met die akkomodasie. Die huis is voor teen die rotse en jy kyk uit oor die see na Kaappunt se vuurtoring. Agter die huis is die ongelooflike mooi berge. Die uitsig vanuit die hoofslaapkamer is onverbeterlik. Die huis het alles gehad wat nodig was met 'n oulike braai area. Ek kan die huis sterk aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ligging 100%, netheid 100%. Matt vriendelikheid 100%. Alles perfek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Rustig met pragtige uitsigte.

Rocklands on Sea is 'n ideale wegbreekbestemming as jy wil ontsnap van die geraas en bedrywighede van die stad. Dit het 'n lieflike ligging met pragtige uitsigte uit omtrent elke vertrek. Die kombuis is goed ingerig met alles wat jy nodig het. Gaan beslis weer terug kom!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janez L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Janez L
Gesin met klein kinders

Stunning location and beautiful surrounds. It was just very overpriced at R2000 per night. Won’t be back because of that.

Shower doesn’t have a door, so the bathroom floor floods with each use. Several broken/aged window frames and some windows don’t close properly. Didn’t feel safe knowing the windows can easily be opened form outside. Wind hisses through all the gaps which is disturbing while sleeping. Lovely fire pit though and kitchen was well set up with everything one needs. Bottle of wine and chocolates was very welcome. The photos definitely look a little more upmarket than in real life. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rocklands on Sea se terugvoer

Hi Janez. This is very disappointing. Indeed you had a R1000 discount on your booking. Further we gave you an early check in and late check out. It may be expensive to you, but we are half the price of the nearest beech front property. In fact it would cost you roughly the same to stay in a group dorm in Cape Town for four people for the same price, sharing a communal bathroom. This accommodation is in a world heritage site, right in the Kogelburg and right on the beach. Its a pity you felt unsafe even with an alarm, and no historical crime in Rooi Els over the past couple of years. You also have armed response with a 2-5minute response time. Best of luck in the future

Rocklands on Sea
Geert V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en goed ingerig.

Rocklands on Sea is perfek geleë, naby aan die strand en reg op die rots om te stap of om net te sit en kyk na die see met 'n glas wyn. Die huis was baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Die gasheer was vriendelik en altyd beskikbaar om te help. Van ons kant af, definitief, 12 uit 10.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sameea I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sameea I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking. Definitely a place to visit.

Words cannot decide how amazing this place is.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie M
Saam met vriende

Good value for money. Peaceful, tranquil atmosphere, breathtaking views from all sea-facing windows. Immaculate and beautiful interior and facilities.

We had a wonderful, peaceful stay at Rocklands on Sea. The house is meters away from the rocky shore and offers beautiful views. Mathew and Jace are warm, friendly and efficient hosts. Their home breathes of the love and care they took with the interior and attention to detail to ensure a comfortable stay. We will most certainly be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rocklands on Sea se terugvoer

Hi Kobie,

Thank you so much for your review and kind words. We would love to have you back anytime.

Rocklands on Sea
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rocklands-weg 118, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3422ea9105dc7f462bf14b63d1b8ae69ec5f2cfa76f72f21ba07b6ce61e384e31dab10274b853d7bc6e90aca796d5e0b94b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 118 Rocklands Road Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.2992151 18.8141404