Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rockwood Earth Lodge

The Rock
Vanaf R950
R950 R760
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is soos 'n grot ontwerp en is met inheemse plante bedek wat 'n mens nader aan natuur laat voel. Die eenheid is langs 'n rotspoel geleë. Daar is 'n oopplan-slaapkamer, 'n en suite-stort, en 'n eenvoudige kombuisie. Daar is ook 'n sitkamerarea buite en 'n vuurput wat uitgegrawe is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans is betaalbaar 14 dae voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Hoofhuis
Vanaf R2 500
R2 500 R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 3 dubbel en suite-badkamer met elk 'n uitsig op die berge, water en graslande. Die oopplan-leefarea het 2 kaggels en die kombuis het 'n opwaskamer en lei na 'n veranda wat reg rondom die huis strek met 'n braai-area, pizza-oond en 'n etenstafel met sitplek vir 12.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans is betaalbaar 14 dae voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Landgoed 3, R600, Champagnevallei, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ndqKrUBJzp7UeQ9Hqfy3TkNm0RuCOBdlqJ31UPkO8LblszV4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 Highlands Estate R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.029526204595 29.433124065399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem