Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Farm House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Farm House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lindsay S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay S
Gesin met klein kinders

A wonderfully relaxing stay in a cosy Mountain Lodge.

Our stay at the Rockwood Mountain Lodge was absolutely magical! It was an exciting drive up the 4x4 track to the house. Thanks Jabu for making sure we got up there safely! Our bike rack took a bit of a beating but nothing that can't be fixed. There are a few hikes, our favourite being the waterfall hike (Godwini Falls walk) from the Forest Lodge. Beautiful scenery! Loved the river crossings and bridges. We also accidentally found ourselves hiking the Escarpment Trail hike on our way back down from the waterfall hike. It is not for the faint-hearted, and most definitely for the fit and adventurous. If you want to face your fear of heights, do attempt this one. We were pulling ourselves up the mountain by ropes at one stage and got a bit lost when the trail disappeared, but luckily a phone call to Sue, the Lodge manager, and we were on our way to the top of the escarpment and found our way back on the mountain biking trails. 4 hours and 50 minutes later (12 kms). What an adventure for sure! We ran out of water on our first part of the hike, but luckily we could drink from the streams in the forest, so all was good. My boys are 11 and 13 and managed the hike, but would not recommend it for small children or unfit persons. The mountain biking was a bit difficult on the mountain lodge side as there are quite a few nasty hills. Lovely forest trails but beware the massive spider webs. We canoed on the dam (the bigger dam near the Forest Lodge). It was lovely. Also did a bit of fishing at the dam. The Mountain Lodge is really cosy and peaceful. Loved waking up to birds chirping in the mornings. The Green Egg was also a treat to braai in! We had no cellphone signal at the house. But there were the occasional spots where you could get network. The kitchen was well-equipped and we didn't feel like we were missing anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm House se terugvoer

Dear Lindsay,

Thank you for choosing Rockwood Lodges and taking the time to review our establishment. We are delighted that you had a wonderful, peaceful stay and that you enjoyed our gorgeous location and facilities provided. We truly value your kind words of appreciation and we do hope to welcome you back to Rockwood Lodges soon.

Kind Regards.
Sanisha O.B.O Rockwood Lodges

Farm House
Stefan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met klein kinders

Kringe in die bos.

Die Mountain Lodge word hoogs aanbeveel, maar let daarop dat mens slegs met 4x4 daar kan uitkom. Dit is immers die moeite werd, want sodra jy by jou finale bestemming uitkom word jy omring deur bome op 'n heuwelagtige terrein. Voetslaan en fietsroetes is toeganklik reg vanaf jou voordeur en dus is dit die perfekte plek vir die avontuurlustiges. Daar is ook pragtige waterval en dam wat per voet bereik word. Wees ook net bereid vir 4 seisoene in een dag - jy bevind jouself immers in die woud! Die eenheid is baie goed toegerus en die bestuurder(s) is altyd daar om te help met wat ook al jy sal nodig hê. Selfoon sein en internet is beperk, maar dit gee jou 'n behoorlike wegbreek van die besige stad af. Hoogs voorgestel en sal immers terugkeur om ons kringe in die bos klaar te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm House se terugvoer

Dear Stefan, thank you for choosing Rockwood Lodges and taking the time to review our establishment. We are delighted that you had a wonderful, peaceful stay and that you enjoyed our gorgeous location and facilities provided. We truly value your kind words of appreciation and we do hope to welcome you back to Rockwood Lodges soon. Kind Regards. Sanisha O.B.O Rockwood Lodges

Farm House
Louis N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N
Gesin met tieners

Weg van die gejaag, wonderlike natuurskoon.

Baie mooi om weg te kom van die stad. Moet 'n 4x4 hê om die mountain lodge te besoek en om rond te kan beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm House se terugvoer

Dear Louis,

Thank you for choosing Rockwood Lodges and taking the time to review our establishment.

We are delighted that you had a wonderful, peaceful stay and that you enjoyed our gorgeous location and facilities provided.

We do hope to welcome you back to Rockwood Lodges soon.

Kind Regards,
Sanisha O.B.O Rockwood Lodge

Farm House
Ernst R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!

Ons het in Rockwood Mountain Lodge gebly. Dit is hoog teen die berg in die woude geleë. Dit kan net met 'n 4x4 bereik word. So as jy 'n plek soek waar jy alleen en rustig kan wees, dan beveel ek dit graag aan. Ek en my gesin is voëlkykers en het ure spandeer om die voëls in die woude te identifiseer. Ook die wandelpaatjies geniet. Vat maar jou eie ligte saam, die sonkrag is maar effentjies, maar verder is alles daar. Ek sal weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet om daar te oornag.

Hierdie is nou regtig 'n huis in die bos. 8 km van die naaste mense af. Geen selfoonopvangs. Ons was beïndruk met die pragtige houthuis - silwerskoon met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries S
Gesin met klein kinders

Very very nice.

Helped us a lot, will go there again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam.

Het ons baie gehelp, sal teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine R

Heerlik afgesonder, pragtige natuur.

Ons het heerlik gekuier, diens was goed, natuur ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea K
Gesin met klein kinders

Sprokieswêreld - baie dankie vir komplimentêre wyn, koekies en melk!

Baie lekker gekuier, die huis is baie goed ingerig - gaste moet dalk net ingegelig word dat hulle verblyf nog 'n redelike entjie van die plaashuis is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm House se terugvoer

Beste Thea,

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle volgende keer weer by die Rockwood Farm House te verwelkom.

Groete,
Cindy

Farm House
Hannes T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf in asemrowende omgewing.

Die akkommodasie is van uitstaande gehalte. Baie netjies en skoon en daar is alles wat jy nodig het om veilig en tuis te voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Gesin met tieners

Asemrowende skoonheid met "musiek" uit die natuur.

Dit was 'n onvergeetlike belewenis om in die asemrowende natuur met die uiters stylvolle huisie te bly. Ons het gewens ons kon langer bly om nog meer van die voëlsang te geniet sowel as die gedruis van die riviertjie wat reg voor ons huisie verbyloop. Baie dankie vir die gasvryheid gedurende ons verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm House se terugvoer

Hi Rene,
Ons is vreeslik bly dat julle jul (kort) besoekie geniet het! Volgende keer hoop ons jul bly langer om meer van die area te verken.
Groete,
Cindy

Farm House
Yolandi L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig op natuur wat gemak en rus verseker.

Dit was die lekkerste en rustigste naweek wat ons in 'n lang tyd gehad het! Alles het ons verwagtinge oorskry. Die verblyf was pragtig en het alles gehad wat ons nodig kon hê. Die skoonmaakpersoneel was wonderlik en het so met ons baba dogtertjie gespeel dat sy hartseer was as hulle elke dag geloop het! Ons is vir seker volgende jaar terug, maar met meer mense en gaan vir seker die groter huis bespreek! Ons vertel vandag nog vir almal wat wil hoor van ons lekker naweek en absolute puik verblyf! Baie dankie, ons waardeer dit baie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Farm House se terugvoer

Goeie dag Yolandi,

Ons is so bly julle het jul verblyf geniet! Sien julle weer binnekort.

Groete,
Cindy

Farm House
Vanaf
R7 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R7 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spitzkop Plaas, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da890e0b9d4b3a86429cc0a4f5c7e7c834a512b55a86cd717d2813c96bba6f805832058afceaf7b201e50f3701b18d2b263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 600 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Spitzkop Farm Howick 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -29.300471655102 30.278234481812
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem