Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rocky Bay on the View

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Rocky Bay on the View
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
David P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Gesin met klein kinders

Baie rustig, met 'n wonderlike eetplek stap afstand.

Die plek was skoon en netjies met 'n baie mooi uitsig, wil vir die behulpsaamheid baie dankie sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rocky Bay on the View se terugvoer

Hi David,
Thank you for your review. I see you were not satisfied with our customer service. Please could you let me know what you feel went wrong and I will endeavour to do much better in the future for our next guests.
Thank you.

Rocky Bay on the View
Dan R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan R
Gesin met tieners

Dit was perfek!

Ons het baie lekker gebly. Daar was alles wat jy nodig het. Die uitsig en die omgewing was asemrowend. Daar was baie dolfyne, dassies, robbe en voëls wat ons vermaak het. Die vakansie was perfek net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rocky Bay on the View se terugvoer

Dit was regtig 'n absolute plesier om jou en jou gesin te gasheer. Ek is so bly julle het 'n wonderlike vakansie gehad. Dankie vir die vriendelike woorde. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Rocky Bay on the View
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 600
R2 600 R1 733
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenbras Natuurreservaat, Helderberg Platteland, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99d1c2bf4424b4f2cbefd2e800b97b7165e7f76f8b273e5a128b667a769a1df800677a10b657a26777bf7def4c6785e6e15c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 733 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Steenbras Nature Reserve Helderberg Rural 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.190155233029 18.819290399551
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem