Rocky Bay Resorts
- Kapasiteit: 105 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rocky Bay Resorts is geleë aan die skilderagtige suidkus van KwaZulu-Natal minder as 'n halfuur van Durban af. Heerlike somers en matige winters omring deur goue strande, inheemse bos en rollende heuwels maak Rocky Bay Resorts 'n heeljaardeur prima vakansie-bestemming.
Rocky Bay Resorts spog met selfsorgverblyf en 'n karavaanpark met baie staanplek wat 'n see-uitsig het en konferensiesentrum alles binne 'n welige kusomgewing.
Daar is baie aktiwiteite in die area om jonk en oud vermaak te hou, van diepseevisvang, snorkel, jetski, 'n keuse van gholfbane, bergfietsry, natuurroetes, wildparke, casino en skubaduik om nie van die karavaanpark en lodge te praat wat Jungle Gyms en varswaterswembaddens het om die jonges vermaak te hou nie.
Rocky Bay Resorts Trails bied elke gas die geleentheid om die asemrowende suidkus te geniet met sy see-uitsigte en vars lug. Hier kan jy 'n self-ondersteunde avontuur geniet soos bergfietsry, draf of selfs net voetslaan of stap.
Die klem lê tog op avontuur en sodoende moet gaste daarop let dat sodra jy enige van ons roetes betree, jy dit doen op eie risiko. Ons het nie 'n terugbring- of reddingsdiens vir enige noodgeval nie. Ons sal natuurlik help in enige manier wat moontlik is vir ons, maar ons kan ongelukkig niks waarborg nie.
Vergesel ons by Rocky Bay Resorts, ontspan en geniet die afgesonderde strande en baie rotspoele wat die strand bied. Rocky Bay is naby die dorp Scottburg geleë wat koopterapie bied vir diegene wat dit nodig het en 'n verskeidenheid restaurante en wegneemete-restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Rocky Bay Resorts het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Park Rynie Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 105 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ou hoofweg, Park Rynie, 4182, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom