Rocky Beach Holiday Lets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rocky Beach Holiday Lets sluit 3 luukse eenhede in naby Boulders-strand op die Kaappunt-roete in Froggy Farm, Simonstad.

1) Rocky Beach Selfsorg-ateljeewoonstelle (sakpas) slaapplek vir 2 volwassenes.
2) Rocky Beach Selfsorgwoonstel (luuks) slaapplek vir 2 volwassenes.
3) Rocky Beach Selfsorgvakansiehuis (luuks) slaapplek vir 6.

The Studio en The Apartment is toegerus met wasmasjiene.

Ontspan op jou eie privaat, beskutte en sonnige stoep met 180 grade se onbelemmerde see-uitsigte oor Valsbaai. Teug aan skemerkelkies terwyl jy die wisselende see dophou vir walvisse en dolfyne.
Ons is naby aan al die geriewe en 15 minute se stap na Boulders-strand en -Pikkewynkolonie en 10 km se ry van die Kaap van Goeie Hoop Natuurreservaat, Wyn en Volstruisplaas af - kyk uit vir die bobbejane langs die pad!

Jammer geen kinders en troeteldiere nie, en ons is nie rolstoelvriendelik nie.
Kort- en langtermyn-verhurings is welkom. Spesiale aanbiedings vir wittebroodspaartjies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rocky Beach Holiday Lets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false